






 

(1) HEFER-TONNELS. Groente- en blomtonnels, asook tonneltoerusting vol-gens u behoeftes. Die beste diens en gehalte. 
(2) PRAKTIESE TONNELKURSUS. Kom doen 'n praktiese 2-dag-tonnelkur-sus oor die dag-tot-dag-bestuur van 'n tonnel.
(3) TONNELKURSUS, AgriSETA-geak-krediteer. 
(4) SAAGSELS. Beskikbaar vir hidropo-niese tonnels.
TEL. 082 352 5445 OF 082 451 7449
OF 011 698 1740
FAKS 086 691 0883 OF 011 698 1686
WEBBLAD: www.hefer.co.za
E-POS: cm.hefer@absamail.co.za



AANDAG!
DICLA-TONNELS
Ons is verskaffers van gegalvaniseerde tonnels, tonnelplastiek en alle bybehore, asook groentesaad, van ho gehalte. Daarbenewens verskaf ons ook water-tenks, drupbesproeiingstoerusting, pom-pe, pype, ens. Ons gee ook gratis advies. 
BESOEK ONS WEBBLAD:
www.dicla.com
E-POS: dicla@icon.co.za
TEL. 011 662 1371



KABELS VAN 2 mm - 25 mm vanaf 75c per meter. Beste pryse en gehalte. Alle lengtes. Ons pryse kan nie geklop word nie. Treinspore en pype ook beskikbaar. Bel Jakes of Vidette, kantoor, 057 388 3595. Kantoorure van 08:00 tot 17:00.







TE KOOP: 100 x 30 x 10 m-tonnels. Tweedehands. R15 000 elk. Weskus-omgewing. Skakel Hans, 082 335 3757 of 012 335 6999 of Hentie, 027 482 2317, n.u.



TUNELLA-TONNELS: 30 x 10 m; 30 x 12 m. Ook Multispan-tonnels volgens jou behoefte. Installasie van besproei-ingstelsels, asook plastiek vir tonnels en herstelwerk aan alle soorte tonnels. Ons koop en verkoop tweedehandse tonnels. Skakel Hans, 082 335 3757; 012 335 6999 of 012 751 6999. Faks 086 611 4919. tunnellatunnels@vodamail.co.za. Webwerf: www.tunnelatunnels.co.za.





