






 
MIELIEMEEL. Spesiaal gesif. Polipropi-leenverpakkings, van 5 kg tot 50 kg. R2 200/t, om self te laai. Aflewering kan gerel word. Skakel Nick, 083 288 6712. Ottosdal, Noordwes.



