






 

GEHALTEKORWE, groothandel aan die publiek. Onderdele beskikbaar. 70 kor-we met bye beskikbaar. Prys onderhan-delbaar. Skakel 012 561 1916 of 082 878 0481.



HIGHVELD HONEY FARMS byeprodukte van die beste gehalte teen billike pryse. Om gratis pryslys, skryf aan Posbus 11079, Rynfield, 1514 of skakel (011) 849-1990. 



S.M. McGLADDERY CC, Pietermaritzburg, vir al u byeboerderytoerusting. Skakel (0333) 424990, of kyk op ons webblad: http://www.satweb.co.za/bees





