






 

AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Blou en rooi. Beskikbaar 7 Okt. R1 000. Skakel 083 263 3348. Polokwane.



BASSETS. Driekleurig. R1 500. Ingent en ontwurm. Gereed vanaf 2 Nov. Ska-kel Sue, 083 256 3829. Bloemfontein.



BEAGLES, driekleurig. R4 000. Kusa-geregistreer, ingent, ontwurm, met mikroskyfie. Skakel Rhelda, 079 517 4889. Villiers.



CHIHUAHUA-HONDJIES. Kusa-gere-gistreer, klein. Reuntjies, R1 500; tewe, R2 500. Skakel 082 796 3805.



FILA BRASILEIRO. Een van die beste waghonde op aarde. Fila's is liefdevolle honde, fantasties met kinders en baie lojaal. Hierdie honde is in Brasili geteel met die doel om die gesin en eiendom te beskerm. Ingevoer uit Amerika, nuut in Suid-Afrika. Pragtige hondjies nou beskikbaar. Bel Mathilda, 072 020 0412.



MALTESERS, klein soort. Pragtig. Reuntjies. Ingent en ontwurm. R1 200. Skakel 058 913 2043 of 078 162 1176.



MINIATUUR-SCHNAUZERHONDJIES te koop. Skakel Ria, 082 770 7593. E-pos: riamaree@lantic.net.



MINIATUUR-SCHNAUZERS, R1 500. Opreg. 2 tewe, 2 reuns. Ingent en ont-wurm. Bel 082 550 1834 of 082 928 8782. Heidelberg, Gauteng.



MINIATUUR-SCHNAUZERS. Swart ou-ers. Geregistreer. Ingent en ontwurm. Bel 053 861 1104 of 053 412 1523, n.u.



SHAR-PEI-HONDJIES te koop. Geregi-streer, ingent en ontwurm. Skakel 082 777 8083.



VERHOED dat jy ook 'n statistiek word. Nommereen-waghond in die wreld! Fantasties met kinders en ander diere. 'n Moet vir elke plaas. Alabai-hondjies be-skikbaar vanaf einde September teen R8 000. Skakel Johan Klopper, 083 375 6845 of 012 331 8889.





