






 

DWERG- FRANSE POEDELS. Twee reuns, sjokolade kleur. Kusa-geregis-treer, ontwurm en ingent. Skakel Sylvia du Plessis, 082 557 8534.



MALTESERS, klein soort. Pragtig. Reuntjies. Ingent en ontwurm. R1 200. Skakel 058 913 2043 of 078 162 1176.





