






 

JAKKALSHONDE. 4 opgelei en 4 jong honde. Blue Tick en Jakkalshonde. Skakel 083 255 6560. Hopetown.



JAKKALSHONDJIES. Uitstekende ouers. Skakel 048 881 4626 of 072 698 2624. Cradock. 



JAKKALSHONDJIES. R800. Opreg. Dadelik beskikbaar. Skakel Kobus, 048 881 4619. Cradock.



OPGELEIDE JAGHONDE te koop. Baie ondervinding. Skakel Gert, 083 611 7501. Humansdorp.





