






 

WEENS EMIGRASIE NA AUSTRALI soek ons goeie huise vir ons huiskatte. Katte is reggemaak, ingent en ont-wurm. Baie oulike karakters en baie so-siaal. 3 mannetjies en 3 wyfies beskik-baar. 1 Russian grey. Is jy lief vir katte? Skakel Anke, 083 244 8928. Parys.





