






 





012 250 3535 (TEL.)
086 694 7504 (FAKS)
JAN VAN VUUREN, SEL 082 820 7808
SYBRAND KRUGER,
SEL 082 929 5737
E-POS: info@louisfourie.co.za
WEBBLAD: www.louisfourie.co.za

Ons koop, vang, skuif, verkoop en ruil wild landswyd. Gebruik ons vir diens waarop u kan staatmaak! 
Lid van die Wildhervestigingsvereniging.



082 883 2503

NADER ONS VIR AL JOU
WILDVERWANTE BEHOEFTES
* Aankoop van wild;
* Verkoop van wild;
* Tel van wild, en meer.
BESKIKBAAR: Renosters, buffels, nja-las, kameelperde en ander spesies.
BEL GARTH SAVILLE, 082 883 2503
E-POS: office@tdgamecapture.co.za
FAKS 086 698 1449



(1) AANDAG! Alle omheiningsmateriaal. (2) Staalkabel. Mllers Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5. E-pos: info@mullerssteel.co.za



(1) WILDLIFE FENCING. Ons spe-sialiseer in wild-, elektriese en se-kuriteitsomheinings. (2) Ons doen ook chemiese behandeling en die skoonsny van heinings en die verf van bestaande pale. Geen terrein is te moeilik vir ons nie. Bel Theuns, 082 338 2929, vir professionele diens.



4 MOOI BUFFELVERSE, 2 jaar oud. Klaar getoets. Op Thabazimbi. Skakel Marius, 082 708 2495.



6 BASTERGEMSBOKKE ("roans") beskikbaar. 2 pakkette van 2 verse (20 maande), 5 jaar oue bul met 699 mm-horings (27,5") en verse (20 maande) en bul met 635 mm-horings (25"). R119 700 stuk, BTW inkl. Groot bul alleen beskikbaar vir jag of teel, R85 500, BTW inkl. Foto's beskikbaar. Skakel Gret, 082 784 4631. Marble Hall.



6 SWARTWITPENSBULLETJIES, 2  3 jaar. Ho potensiaal. R30 000 elk. Bos-hof-distrik. Skakel 083 288 6780.



AANDAG ALLE WILDBOERE. Ek koop, verkoop, vang en verskuif wild. Kontak Piet Reyneke 018 581 2880 of 082 677 6196



AHA! 
GOUE GEMSBOK-TEELTROP (VOS)
1  goue bul.
20 koeie en verse.
(Slegs twee groepe).
ALMAL te koop vir slegs R1 miljoen!
Aflewering ingesluit.
Bokke is gewaarborg.
SKAKEL JOHAN LOMBAARD
+264 81 127 5573
E-POS: johan@mweb.com.na



BARAK OMHEININGS vir al u elektriese-, wild-, en sekuriteitsheinings. Skakel Francois by 082 786 7534 of besoek: www.barakfencing.co.za



BASTERGEMSBOKKE. 2 pakette. 1 m en 4 v. R120 000 elk. Boshof-distrik, Skakel 083 288 6780.




BERTUS SWANEVELDER
OMHEININGS

Nader ons vir alle omheinings landwyd. Maak die regte keuse. 20 jaar in die bedryf.

SKAKEL BERTUS
082 550 1410 OF
083 628 7180



BOSBOKKE, suiwer bontebokke, Hart-mann-sebras, Hoveld-njalas, Kalahari- en Vrystaat-springbokke, gemsbokke en -blesbokke beskikbaar. Skakel Koos by 078 632 6168.



BUFFELS. Bul en 4 koeie. Skakel Kes-ter, 082 892 6761.



DUIKERS, RIBBOKKE, RIETBOKKE, njalas en takbokke beskikbaar. Sel 082 216 0503; e-pos: melissa@gom.co.za.



H & N-OMHEININGS
Wild-, vee-, veiligheids- en elektriese heinings. Landwyd opgerig onder persoonlike toesig. Materiaal teen groothandelpryse.
SKAKEL HESTER, (013) 935-7221
NEELS, 083 629 4166
EPOS: info@omheinings.co.za



HARTWATER-NJALAS. Trofeebulle, jong bulle, teeldiere en bottelmak diere. Dadelik beskikbaar. Bel Neels, 083 232 1035 of e-pos: deventers@lantic.net.



HARTWATERSPRINGBOKKE. 1 ram en 4 ooie, R12 000 elk. Swart ram, R14 000. Sel 083 974 2841. Thabazimbi.



HOEFSMID-DIENSTE. Klouprobleme by buffels en skaars wildsoorte? 20 jaar ondervinding. Jaco de Bruin, Sel 082 854 6970. www.dairysmid.co.za



IS U OP SOEK na enige soort wildspe-sie. Skakel Koos by 078 632 6168.







KABELS VAN 2 mm - 25 mm vanaf 75c per meter. Beste pryse en gehalte. Alle lengtes. Ons pryse kan nie geklop word nie. Treinspore en pype ook beskikbaar. Bel Jakes of Vidette, kantoor, 057 388 3595. Kantoorure van 08:00 tot 17:00.



LOOD SWANEVELDER WILDOMHEI-NINGS. Oprigting van wild-, vee-, seku-riteits- en elektriese heinings. Jou beter keuse. Sel 083 715 9382; faks 014 755 3669. swanevelder@telkomsa.net. Web-werf: www.swanevelderfencing.co.za.




ONS VANG, verskuif, koop en verkoop en vervoer alle wild, landwyd. Ons het ook 'n R44-helikopter met 'n vlienier (beskik oor kommersile vlieglisensie) beskikbaar vir alle vliegwerk. Vir pro-fessionele diens, skakel Dirk, 072 916 6254. E-pos: dirk@ditjabe.co.za.




PRIDE OF AFRICA GAME CAPTURE
PROFESSIONELE WILDVANGDIENS
Koop en verkoop, ruil en verskuiwing van alle wild. Eie vervoer en helikopters.
RUAN FUCHS 072 288 3840
MIKE FUCHS, 082 807 6230
E-POS: ruanpilot@hotmail.com



SHEMUNGWE GAME CAPTURE. Ons koop, verkoop, vang en skuif wild land-wyd. Bel Sven Bruss, 079 527 3151 of e-pos: info@shemungwe.co.za.



SWARTWITPENSE. 1 bul, 1 koeie, 1 vers (13 maande oud) beskikbaar teen R153 900, BTW inkl. Skakel Casper, 083 321 2084.



SWARTWITPENSE. 1 bul + teelgroep (verskeie, 30). R213 180 elk. Boshof-distrik. Skakel 083 288 6780.



SWARTWITPENSKOEIE
Jong, dragtige swartwitpenskoeie! Ge-
harde koeie. Loop op veld; nie in kam-
pies gevoer. Goeie SA gene. Uitsonder-lik mooi belegging! Limpopo.
SKAKEL ROCCO, 082 492 1776 



TOPGEHALTE-NJALAS beskikbaar. Skakel 083 629 7753.



TSESSEBES, bastergemsbokke ("roan") Teelgroepe en bulle beskikbaar. Dwaal-boom. Bel Hans, 083 628 8999.




VANG, koop en verkoop renosters, buf-fels, swartwitpense, bastergemsbokke en njalas. Skakel Mickey, 076 834 1202 of Rudi, 079 525 5389. Nylstroom. E-pos: emag@mweb.co.za. Besoek ons webwerf: www.sudamiwildlife.com.



WILD NOU BESKIKBAAR, Limpopo. Goue wildebeeste; swart rooibokke; nja-las; swartwitpense; buffels; renosters; springbokke. Bel Jaco, 083 442 5424.



WILDHEINING
BONNOX CLOSE MESH
Die wildheining wat spesifiek vir Afrika-toestande ontwerp is. Hierdie voorafver-vaardigde heining bied jou meer horisontale staaldrade in die trefgebied (0,8 m tot 1,4 m bo die grond) as enige ander produk.
Maklik om te span (100 m op 'n slag). Spaar tyd en arbeid. Beskikbaar in hoogtes van 0,91 m tot 2,44 m, met van 10 tot 25 lyndrade. Sien hofie 273 (draad) vir ander Bonnox-produkte.
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
VIR MEER BESONDERHEDE EN
PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717




WILDNETTE en wildvangmateriaal, vervaardig volgens u behoeftes. Skakel 011 334 7492.



WILDOMHEINING-TREKPALE. 3 meter lank teen R210 stuk. Skakel A.J., 058 863 2057. Reitz.



Z.H. OMHEININGS. Wild-, bees- en gelektrifiseerde heinings. Gratis kwo-tasie. Materiaal direk van fabriek. Persoonlike toesig vir netjiese werk van goeie gehalte. Skakel Swanie by 014 743 0449 of 072 416 9832.





