






 

ARTO PROJEKTE produseer top-ge-halte henne op die punt om te l! Am-berlink- en Hy-Line-rasse beskikbaar. Ten volle ingent. Bel Ampie, 011 964 1536; 011 964 1079 of 083 303 6415.



BOSCHVELD- INHEEMSE HOEN-DERS, skrophoenders vir eierproduksie. Dag oud en vier weke oud. Vervoer kan gerel word. Navrae: Tel. 014 733 0775; faks 014 733 0805 of e-pos: office@boschveld.co.za.



KOEKOEK, swart Australorps, Buff Orpingtons, Rhodes. Eiers en kuikens. SMS e-posadres vir pryslys of skakel 082 552 7133. Alberton.



LAYWELL PLASE spesialiseer in top-gehalte punt-van-l-henne. Skakel 021 869 8294. Klippiesdam, Darling.



RHODE ISLAND REDS en koekoeke, R12 elk. Australorps, R15. Poolse Ban-tams, R20. Tarentale, R25. Kwartels, R15. Bel 044 534 8524 of 083 962 7477.



VERSKEIDENHEID bevrugte eiers en dagoud kuikens te koop op bestelling. Bel Franci, 083 264 5729 Vanderbijlpark.



VRYLOPENDE PLAASHOENDERS: kuikens en eiers. Vervoer kan gerel word. Ellisras. Skakel 082 781 7359.





