In Suid-Afrika loop een uit elke vier mans en een uit elke vyf vroue van 0 tot 74 jaar die gevaar om kanker te kry. Vanjaar verwag ons 7 000 nuwe kankergevalle in die Wes-Kaap. Dit is 1 000 meer gevalle as vyf jaar gelede. Tygerberg en Groote Schuur Hospitale behandel 70% van hierdie gevalle. Ons provinsiale kanker beheerprogram is onder meer daarop gemik om tekortkoming te oorbrug deur die volgende te doen :
Diagnose en behandeling
Ministerie van Gesondheid
Die Nalader is 'n hoogs gevorderde instrument waarmee kankerspesialiste nuwe behandelingstegnieke kan toepas en die tydperk wat 'n pasint in die hospitaal moet bly, dramaties verkort, het min. Uys ges. "Ons hernu en verbeter deurlopend ons kankerdienste ter wille van ons kankerpasinte wat dikwels nog vir baie jare n vrugtevolle lewe kan lei as hulle die regte behandeling kry. Ons provinsiale kanker beheerprogram is juis daarop gemik" het hy ges.
Tel: 021 483 2627
Vanjaar is die Wreld Gesondheidsorganisasie se kankertema " My kind maak saak " Wreldwyd sal 90 000 kinders aan kanker sterf. In die Wes-Kaap, soos in die res van Suid-Afrika, is 2% van alle kankerpasinte kinders.
Kontak:
'n Gesonde leefwyse te bevorder as 'n primrevoorkomingsmaatrel
Minister Uys het ook hulde gebring aan die toewyding van sy bekwame en professionele personeel wat ons pasinte met kundigheid en deernis behandel.
Die provinsiale gesondheidsdepartement fokus ook op verskeie ander uitdagings soos verbeterde toegang tot behandelingsfasiliteite in landelike gebiede, die ontwikkeling van gestandardiseerde protokolle en personeelmaatstawwe, die uitwis van personeeltekorte en 'n bevolkingsgebasseerde kankerregister " het Minister Uys ges.
