






 

1 DAG OUD braaikuikens. Beste pryse in land! Aflewering in groot dele van die land. Skakel 079 169 4343. KZN.



600 BRAAIKUIKENS, R40 elk. 6 weke oud.  2,1 tot 2,3 kg. Lindley-Oos, Vrystaat. Skakel Johan, 072 962 8188.



A1-BRAAIKUIKENS, Bestel by: 012 664 5334. Kom haal op Bronkhorstspruit, Bapsfontein en Lyttelton. Pretoria-Kuikenplaas.



AA BROILERS. Dagoud braaikuikens weekliks beskikbaar. Louis, Sel 084 687 9851 of Annelie 082 955 3478.



ALFA KUIKENPLAAS
Die beste A-graad-Ross 1-braaikuikens beskikbaar. Bloedlyn 788. Hierdie bloedlyn het die hoogste weerstand teen waterpens. Ons lewer in groot dele van die land af. Inentings teen Newcastle-siekte reeds gedoen. Toerusting, ent-stowwe en medisyne ook beskikbaar. Skakel Alfa Kuikenplaas en maak seker jy kry die beste braaikuiken.
SKAKEL 083 308 4978/9
OF 082 447 3066/7
FAKS 086 512 2469



DITTO-V BRAAIKUIKEN-TELER
Dag oud braaikuikens van ons eie teel-plaas en broeiery vir die beste groeire-sultate en lae sterfsyfer! Aflewering be-skikbaar.
SKAKEL 018 581 9639
E-POS: dittov@mics.co.za



PROFESSIONELE opleidingsvideo/DVD  vir die suksesvolle grootmaak van braai-kuikens. Video, R160; DVD, R190, plus posgeld. Skakel 031 332 2592 of 082 579 6578. 



REDWING
ROSS-BRAAIKUIKENS
Na 60 jaar steeds so goed soos die beste! Topgehalte-kuikens van ons eie teeltrop en broeiery. 
VIR VRIENDELIKE DIENS EN
ONDERSTEUNING, BEL:
071 346 8758 OF 083 766 5736
OF 017 712 4262 
FAKS: 017 712 4587
E-POS: redwing@gwisa.com




SERFONTEIN-KUIKENS

Die beste dagoud Ross 1-braaikuikens van ons eie teeltroppe en eie broeiery. 2,3 kg op 42 dae, mortaliteit 3%, voeromset 1,7 kg. Inentings teen Newcastlesiekte reeds gedoen. Ons lewer in groot dele van die land af.


SEL 076 040 1668
SEL 079 896 9810
TEL. 018 298 1301
FAKS 018 298 1051






