






 

GESWEISTE. P.N.E.-maasdraad vir volhokke, direk van fabriek. Pryslys by Pretoria North Engineers, Posbus 16315, Pretoria-Noord. (012) 546-5356. 




Ons is verskaffers van maasdraad vir volhokke, vlekvryestaalbakkies, swaai-voerders, volhokdeure, binddraad, ge-galvaniseerde platyster, vlekvryestaal-maasdraad, insekskerms en sifdraad. Aflewering kan gerel word. Afslag vir groot hoeveelhede. Pryse vir handelaars beskikbaar. Geen tjeks nie. Tel. 087 351 4871/2/3; 011 917 3528 of 011 892 2979; Faks 011 917 3547. E-pos: maxishare@mweb.co.za. Webwerf: www.maxishare.co.za.



SWANE te koop. Boksburg. Webwerf: www.heavensgatesa.co.za. Skakel 082 571 6184.



WEDVLUGDUIWE te koop. 7 keer klub-kampioen, top-posisies in unie. Putte-ries, Hermans, Goosens en Jansens. Al-gehele uitverkoping van familie kampi-oenduiwe. R30 000. Skakel Hans Greeff, 082 788 0308. Middelburg, Oos-Kaap.





