






 
VERVAARDIGING van varktoerusting en varkbakke. Varkbakke is ons spesialiteit. Ons herstel ook ou bakke, en het opgeknapte tweedehandse bakke te koop. A & P Ondernemings, Tel. (012) 561-1730; na ure 348-0487 of 082 579 7290. 



