






 


EERSTE OMIKRON-PRODUKSIEVEI-LING, asook van gasverkopers, op Woensdag, 24 November 2010, by die Bloemfontein-skouterrein. 10:00: Inligtingsdag; 14:00: veiling. Aanbod: 50 melkbokooie van alle rasse, in melk. Veiling word gehou onder beskerming van die Melkboktelersgenootskap. Navrae: skakel Poena van Niekerk, 082 893 2783 of Eco Afslaers: Leon Goosen, 082 555 5530 of Gert Coetsee, 082 414 5177. www.ecoauctions.co.za.




www.bkb.co.za
FAIRVIEW LANDGOED. 1ste melkbok-produksieveiling op Vr., 29 Okt. 2010, om 11:00, op die plaas Fairview, Paarl. Geregistreerde aanbod van 5 Saanen-ramme, asook ooie: 50 Saanen, 10 Toggenburg, 2 Brits-Alpyns (dragtig en/ of vars in die melk). DNS-bewys van herkoms beskikbaar. Navrae: Etienne Bchner, Sel 082 825 3893 of BKB Beperk, Kaapstad, Tel. 021 807 8900.





