






 

300 TOP-OOIE, by stoetramme, R985. Skakel 082 785 2804.



FRISBO-STOET, BETHLEHEM, bied geregistreerde ramme aan, gereed om te werk. Alle inentings reeds gedoen. Skakel Cobus Botha, 082 378 3319 of 058 303 2406, saans. Bethlehem.



KROONSTAD. Geregistreerde SA Vleis-merino-ramme, tweetand. Uitstekende gehalte. Bel H. Botha, 082 413 8426.



PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.



SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8. 





