Die wenners sal tot R5 000 kry om hulle ondernemings mee uit te brei.
Sal ek die geld moet teruggee?
Is dit net vir voorheen benadeelde mense?
Aan die einde van Oktober sal die 1 000 name aangekondig word.
Lees die rels en advertensie hier.
Wat gebeur as die onderneming nie slaag nie?
Ek het 'n graad / Ek het studeer. Kan ek inskryf?
Daarna sal daar met almal wat ingeskryf het in verbinding getree word om inligting na te gaan.
entrepreneurskap onder werkloses aan te moedig werkloosheid te laat afneem deur mense die kans te gee om 'n onderneming op die been te bring volledige steun oor 'n tydperk van 4 maande vir die 1 000 deelnemers te verskaf
Die Wes-Kaapse regering sal 1 000 werklose mense elk 'n R1 000 gee om hulle eie ondernemings op die been te bring. Al wat jy moet h is 'n GOEIE sake-idee. As ons daarvan hou, sal ons jou 'n R1 000 en GRATIS kennersraad gee.
Aan die gang
Nee, jy sal die beste een moet kies vir jou sukses.
Die veldtog werk soos volg:
Ek het 'n graad / Ek het studeer? Mag ek inskryf?
Enige Suid-Afrikaanse burger wat ouer as 18 is, wat in die Wes-Kaap woon, mag inskryf.
Is dit net bedoel vir voorheen benadeelde mense?
Klagtes/ontevredenheid kan aan die oorhoofse projekbestuurder gestuur word, wat die saak sal hanteer.
1000 x 1000-veldtog x 1000-veldtog
Wanneer sluit inskrywings vir die veldtog?
Ja, in hulle eie hoedanigheid en met hulle eie sake-idee.
Die doel met die projek is om:
Vir drie maande daarna sal die onderneming bygestaan word en gemonitor word deur 'n verpligte mentor.
Dit is 'n inisiatief van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme.
Hulle sal een maand h om dit te voltooi.
Ja, maar ondernemings wat nie slaag nie, sal nie gestraf word nie, maar hulle sal rekenskap moet gee van die geld wat uitgegee is. As daar vasgestel word dat die geld op 'n roekelose manier gebruik is, of vir 'n ander doel as die goedgekeurde sakeplan, sal die deelnemer die geld moet terugbetaal.
Sal daar iemand wees wat ons sal help?
Ja, elke persoon sal 'n VERPLIGTE mentor kry.
n Finale ontleding sal gedoen word en die wenners sal in Maart 2006 aangekondig word.
Die deelnemers sal bygestaan word met die opstel van 'n sakeplan gegrond op hulle idee met die hulp van 'n mentor.
Kan meer as een familielid vir die veldtog inskryf?
Jy sal nie gestraf word as die onderneming nie slaag nie, maar jy sal moet rekenskap gee vir die prosedures wat jy met die onderneming gevolg het.
Nee, die veldtog is net vir mense wat werkloos is. Vir mense wat geen inkomste hoegenaamd het nie.
n Eerste ronde uitdunproses sal volg en persoonlike onderhoude sal in September met die deelnemers wat deurdring gevoer word.
Kan ek meer as een inskrywing instuur? S nou maar ek het meer as een goeie idee?
Die R1 000 sal dan toegeken word.
Ek kom nie oor die weg met my mentor nie. Wat kan ek doen?
Di program is deel van die Red-deur-uitreikprogram.
Natuurlik, mits jy nie op die oomblik werk of voltyds studeer nie.
Kan ons geld saamgooi en saam inskryf?
Kan ons die geld saamgooi of saam inskryf?
Ek kom nie klaar met my mentor nie, wat kan ek doen?
Nee, voorraad of toerusting vir jou onderneming sal namens jou aangekoop word
Gee my meer inligting oor die projek.
Kan ek inskryf as ek reeds 'n onderneming het?
Nee, alle burgers mag inskryf, maar jy moet werkloos wees.
Wanneer sluit inskrywings vir die program?
Sal ek die R1 000 in kontant kry?
Aansoekvorms kan afgehaal en afgelewer word by openbare biblioteke en Red-deurkantore of afgelaai word.
Nee, een persoon en een idee per inskrywing. Geld kan nie saamgegooi word nie.
