






 

FABRIEKSPRYSE. Cowboy saals, R3 410, McClallan met flappe, R1 600. McClallan (gewoon) R1 450. Militre saal R1 600. Swaar tooms, 10 mm dik, gestik, R450. Tuie en halters op aanvraag. Pryse sluit BTW, posgeld in. Bel Johan, 053 781 0368 of 082 738 2939. Delport Saals, Posbus 19, Vanzylsrus 8467. www.delportsaals.co.za.



HOLDENS, vir al jou perdrybenodig-hede. Skakel ons gerus op Orkney by 018 473 1552.  





