






 

10 TOP-RESIESMERRIES te koop vir teeldoeleindes. Vullens gespeen. Merries is dragtig of gereed vir die hings. R8 000 stuk. Vryburg, Noordwes. Skakel Corn Fick, 082 411 2117.





