






 

(1) 1,7 m-VOERRINGE R950, swaar-dienstipe R1 350. Veeklampe R3 500. Drukgang R950 per hek. Aflewering. Skakel Vic, 082 854 3653. Koppies.



A - Z KALFGROOTMAAKHANDLEI-DING. Van geboorte tot afronding. Siek-tes, behuising, inentings, voerresepte en vele meer. Skakel Desire, 079 6949 761 of besoek: http://kalwers.webs.com.



A-KLAS-KALWERS. Alle kalwers ouer as 10 dae. Gespeende kalwers ook beskikbaar. Kruisrasse. Skakel Hennie n by 082 765 8717.



BEESHOEFSMID. Lang en seer kloue? Alle groottes en rasse. Jaco de Bruin, Sel 082 854 6970. www.dairysmid.co.za



BULKALWERS, 3 - 10 dae. Behandel teen stres. Met antibiotika gespuit. Topgehalte. Skakel 083 264 2233.



DRAGTIG VAN ROOI BRAHMAN. 25 top- rooi eerstekalfverse. R7 500 elk, BTW inkl. Skakel 083 987 8995.



F1-BORANKRUISBULLE te koop. Ellisras. Skakel 082 781 7359.



GESPEENDE EN SUIPKALWERS be-skikbaar. Aflewering landwyd. Skakel 082 371 8169.



JY'T DAARVAN GELEES, probeer dit nou. Diatoms Organic Animal Health, landwyd beskikbaar. Konsentraat, lek-blokke en rolmateriaal. Verbeter groei en beheer parasiete by jou lewende hawe. Skakel Matthew Berry, 082 465 2855. www.boavida@saol.com



KALFVREKTES en diarree tydens die grootmaak van kalwers kan grootliks voorkom word deur (a) reg aan te koop, (b) regte voeding te gee en (c) bestuur te verbeter.  Biorem Biologiese Produkte bied gratis omvattende inligting en voortdurende opleiding om u te help.  Produkte is:  (1) Biomel plus Kolostrum* as bies-aanvulling;   (2) Biomel*, n volle-dige hovet-melkvervanger;  (3) Biorem-kalfpap*, die ekonomiese, benatbare kalfvoeding; en dan (3) Biorem*, die jare lange betroubare behandeling vir en voorkoming van diarree.  Produkte is by deelnemende koperasies beskikbaar, ander lewer ons direk aan u.  Skakel 082 049 7652 of 053 401 1000/1/2 of Faks 086 517 7062, of E-pos: biorem@xsinet.co.za.  (*Registrasie-nommers: V17060, V11906, V17059, G958).



PYPE EN PALE vir drukgange. B-graad. Alle groottes teen R5,92/kg. Skakel A.J., 058 863 2057.



VLEISRASKRUISKALWERS, bulletjies en versies, asook gespeende kalwers. Aflewering landwyd. Bel 082 318 2886.





