






 
490 BRAHMANE EN SIMBRAS. Reuse-stoet- en aanteelveiling op Dinsdag, 23 Junie 2009, om 11:00, by die Dundee-veilingskrale. Namens Ou Transvaal-beesboerdery en Biggarsgat-Brahmane. Aanbod: 70 bulle, o.a. 27 wit en rooi Brahmane; 26 Simbras; 7 Simmentalers en 10 Ngunis. 320 vroulike diere, o.a. 120 wit Brahmane; 135 rooi Brahmane en 65 Simbras, bestaande uit 110 koeie met 110 kalwers (Simbra en Brahman) en 100 kommersile Simbras en Brah-mane (meeste met kalwers). Foto&#39;s en pamflet: www.brahman.co.za of www.simbra.org. Vervoer sal gesubsi-dieer word. Navrae: bel Clive Gardner Afslaers, 018 290 9610; Hendrik Nel, 082 491 8289; Clive Gardner, 082 892 8430; C.A. Froneman, 083 351 3461 of Frans Joubert, 082 935 3787.



