






 


ALGEHELE UITVERKOPING van Niekersrust-Sussexstoet (Jan van Biljon) op Donderdag, 21 Oktober 2010, om 11:00, op Viljoenskroon. 132 geregi-streerde vroulike diere, dragtig of met kalwers; 20 geregistreerde bulle, waar-van 6 stoetbulle en 10 Afrexbulle. Navrae: skakel Clive Gardner, 082 892 8430 of Vleissentraal: Wimpie du Plessis, 082 771 0811.





