






 

20 STUKS RASEGTE stoetgehalte-Ngunis te koop. Hartwaterveld. Derby, Noordwes. R114 000, BTW inkl. Skakel Leon, 083 250 5281.



AFRICAN GAME TANNERY. Looi en verkoop alle Ngunivelle. Swartruggens. Sel 078 619 8797 www.wildleather.co.za



NGUNI-AANTEELVEILING. Dinsdag, 9 November 2010, om 11:00, by Frankfort-veilingskrale. Aanbiedings van verskeie telers. Skakel Herman Nel, 082 574 7533 of Corjan de Jager, 079 506 8777.



NGUNIKOEIE MET KALWERS te koop. R7 500, BTW inkl. Loskopdam. Skakel Pieter, 082 855 2434.



SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.





