






 

12 PUIK, GEHARDE LIMOUSINBULLE beskikbaar. Bulle het baie mooi bespiering en lengte. Kom koop vir jou 'n bul wat topkalwers vir jou kan teel. Skakel 079 526 2841.



DEVLAN LIMOUSINS. 10de Jubilee-vei-ling: 2 Des. 2010, op Water's Edge. Alle beeste moet verkoop word! 30 vroulike verse, dragtig; 10 x 3-in-1's (groot speenkalwers); 20 kragtige bulle (5 stoet); 3 Limflex-verse, dragtig. Katalogus: www.devlan.co.za   Skakel John, 083 454 3095. Vaaldam.




HEIDELBERG/VEREENIGING. 261 Limousin- en Limousinkruisbeeste word in opdrag van die eksekuteur van die bestorwe boedel van wyle Andr Botha te koop aangebied op Donderdag, 28 Oktober 2010, om 11:00, op Rietfontein, Hei-delberg. Die aanbod bestaan uit 45 koeie met 45 kalwers, 100 koeie (dragtig), 31 verse (nie-dragtig tot gereed vir bul), 35 speenkalwers (180 - 280 kg) en 5 Limousinbulle. Daar kom ook trekkers, sleepwaens, ander plaasge-reedskap en losgoed onder die hamer. U mag hierdie veiling nie misloop nie! Vir meer inligting, sien die halfbladadverten-sie in hierdie uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Andr Kruger, Sel 082 653 0533; afslaer: Rudi Nagel, Sel 082 905 6066 of BKBLouwid, Vereeniging, Tel. 016 423 5377.




VEILING
Namens Frey-stoet bied ons 15 x 3 jaar oue top-gehalte-bulle aan by Winterton-krale, op 26 Oktober 2010, om 11:00.
NAVRAE: SKAKEL
DIRK SLABBERT, 082 417 5770
JOHANN VON WIELLIGH
082 882 5327
OF DEON VAN HEERDEN (EIENAAR)
082 493 9219





