Faks: 428 1568
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Tel: 428 6326
Faks: 428 6928
Sake en Ekonomie
Die Kommersile Dienste-afdeling is verantwoordelik vir sertifisering en onderrig in verskeie nywerhede regdeur Suid-Afrika.
Die Reguleringsafdeling administreer ongeveer 70 wettige verpligte spesifikasies oor 'n bre spektrum. Hierdie verpligte spesifikasies is wettige maatrels en vereistes om te verseker dat produkte wat plaaslik vervaardig of na Suid-Afrika ingevoer word, of van Suid-Afrika uitgevoer word, voldoen aan die minimum vereistes vir gesondheid en veiligheid soos uiteengesit in die toepaslike Suid-Afrikaanse Nasionale Standaarde.
Standaarde-afdeling
Die Ontwerpinstituut bevorder die voordele van ontwerp ten einde ekonomiese en tegnologiese ontwikkeling in Suid-Afrika te koester. Die Instituut fokus op ontwerponderrig, -nywerheid en -inligting, en sluit n aantal toekenningskemas en ontwerppublikasies in.
Privaatsak X191, Pretoria, 0001
Tel: 428 7911
Die Standaarde-afdeling verskaf standaarde wat die mededingendheid van Suid-Afrika verhoog, en wat die basis verskaf vir verbruikersbeskerming, -gesondheid en -veiligheid, asook omgewingskwessies.
Tel: 428 6666
Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde is verantwoordelik vir die regulering van die gehalte van Suid-Afrikaanse produkte en dienste.
Nadere besonderhede:
Faks: 428 6456
