Verhoog bewustheid en verskaf bystand aan kleinsake deur die inisiatiewe en suksesse van groot firmas. Organisasies met minder uitvoerige programme (KMMO's) kan leer uit die ondervindings (hoogtepunte en struikelblokke) van ondernemings met bestaande beleide en programme en kan die waarde van di inisiatiewe insien. Navorsing dui daarop dat talle kleinsake-eienaars magteloos voel teenoor MIV en vigs. Hulle weet nie wat die voorkoms van MIV onder hulle personeel is nie, hoe om 'n werknemer te hanteer wat MIV-positief is nie, of hoe om MIV- en vigsbewustheid en opvoeding in die werkplek in te stel nie.
Moedig maatskappye aan om die omvattende MIV- en vigshulppakket te koop, wat saamgestel is deur die Suid-Afrikaanse Sakekoalisie oor MIV en Vigs (SABCOHA), in ooreenstemming met internasionale beste praktyke. Di hulppakket gee ondernemings, veral KMMO's, 'n manier om kostedoeltreffende werkplekprogramme in te stel.
Die Departement van Arbeid se Goeie Gedragskode oor Sleutelaspekte van MIV en Vigs en Indiensneming
n MIV- en vigsbeleid is 'n geskrewe dokument wat 'n organisasie se posisie en praktyke uiteensit ten opsigte van MIV en vigs.
Beskerming van die menseregte en waardigheid van mense wat met MIV of vigs leef - di beskerming is noodsaaklik in die voorkoming en beheer van MIV en vigs.
Faks: 021 483 4616
Toon toewyding aan die hantering van MIV en vigs.
Sake en Ekonomie
Verseker regverdigheid.
Fasilitering en aanvoer van 'n Wes-Kaapse MIV en Vigs in die Werkplekinisiatief, deur bestaande en moontlike nuwe betrokke partye te mobiliseer.
Bepaling van wat reeds in die korporatiewe wreld gedoen is. Waar goeie praktyke ingestel is, moedig die eenheid maatskappye aan om die aspekte waarmee hulle goed gevaar het met ander organisasies te deel, en word mediadekking van di inisiatiewe aangemoedig.
Die Funksie van 'n MIV en Vigs Werkplekbeleid n MIV- en vigsbeleid:
Sleutelelemente van 'n MIV en Vigs Werkplekprogram sluit in:
Beste Praktyke en Riglyne
Bevordering van billikheid en nie-diskriminasie tussen indiwidue met MIV-infeksies, en tussen MIV en vigs en ander vergelykbare gesondheids/mediese toestande.
Erkenning van die feit dat MIV en vigs 'n buitengewone groot uitwerking het op vroue - dit moet in ag geneem word in die ontwikkeling van werkplekbeleide en -programme.
Stel die standaard vir kommunikasie oor MIV en vigs.
Sleutelkwessies waaraan maatskappye behoort te dink betreffende MIV- en vigsbeleide.
Sit 'n organisasie se posisie uiteen oor MIV en vigs en gee duidelike riglyne oor hoe MIV en vigs in die werkplek bestuur sal word.
Inligting oor die Opstel van MIV-vigs-beleid en -programme vir die Werkplek
Verseker ooreenstemming met nasionale en internasionale praktyke.
Skepping van 'n ondersteunende omgewing sodat werknemers wat met MIV leef in staat is om hulle werk onder normale omstandighede by hulle huidige werkgewer voort te sit solank as wat hulle medies in staat is om dit te doen.
Vestig konsekwentheid binne die maatskappy.
Verskaf 'n goeie grondslag waarop 'n MIV en vigs werkplekprogram gebou kan word.
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied dienste gratis aan en is ingestel op beide ondernemings en werkers.
Kongres van Suid-Afrikaanse Vakverbonde. Veldtog Teen MIV en Vigs: 'n Gids vir Werkersverteenwoordigers (Suid-Afrika, 2000)
Navorsing oor die uitwerking van MIV en vigs op die Wes-Kaapse ekonomie.
Of besoek die AHI Vigs-aanlyn Hulplyn wat inligting verskaf oor verskeie onderwerpe wat verband hou met MIV en vigs en die werkplek.
Erkenning van MIV en vigs as 'n werkplekkwessie omdat dit produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne bedreig. Die werkplek speel, as 'n integrale deel van die gemeenskap, 'n uiters belangrike rol in voorkoming.
Tel: 021 483 9163
Die Wes-Kaapse Department van Ekonomiese Ontwikkeling verskaf die volgende dienste wat verband hou met MIV en vigs werkplekbeleide en -programme:
Vir beste praktyke en riglyne kan mense verwys word na die volgende dokumente, maatskappye en organisasies (vorm "MIV en vigs in die werkplek vereis holistiese, pro-aktiewe oplossings ", Stephen Kramer, 2001):
Identifiseer en beskerm werkgewers en werknemers se regte en verantwoordelikhede in die konteks van MIV en vigs.
universele infeksiebeheerprosedures die skep van 'n oop, aanvarende omgewing welstandsprogramme vir werknemers wat geraak word deur MIV en vigs die voorsiening van teenretrovirale middels of die verwysing na relevante diensverskaffers opvoeding en bewusmaking van teenretrovirale en behandelingsgeletterdheid-programme berading en ander vorms van maatskaplike steun vir werknemers wat die siekte onder lede het redelike tegemoetkomendheid vir besmette werknemers strategi om die direkte en indirekte koste van MIV en vigs te hanteer monitering, beoordeling en hersiening van die program.
Stel standaarde van optrede wat van alle werkgewers en werknemers verwag word.
Erkenning dat MIV voorkombaar is en dat die werkplek doeltreffende voorkomingspogings moet bevorder.
Tree vir meer inligting in verbinding met
Erkenning van konsultasie, insluiting en die aanmoeding tot volle deelneming van alle belanghebbers as sleutelbeginsels wat die grondslag moet vorm vir elke MIV- en vigsbeleid en -program.
Toespitsing op die groot korporatiewe werkgewers in die provinsie, om seker te maak dat MIV en vigs werkplekbeleide en -programme ingestel is. (Gee raad oor die ontwikkel en instel van MIV en vigs werkplekbeleide en -programme).
n MIV en vigs werkplekprogram is 'n aksiegerigte plan wat 'n organisasie kan instel om nuwe MIV-infeksies te voorkom, sorg en steun te verskaf vir werknemers wat MIV en vigs onder lede het of daardeur geraak word, en die impak van die epidemie op die organisasie bestuur.
n impakberaming van MIV en vigs op jou organisasie
Internasionale Konfederasie van Vrye Vakverbonde. Raamwerk van Optrede vir die Insluiting van Werkers in die Stryd teen MIV en Vigs in die Werkplek (Gaborone, Botswana, 2000)
Lig werknemers in oor bystand wat beskikbaar is.
