Visvangregte en -permitte (Diens)
Permitte om aan Historiese Geboue te Verander (Diens)
Regtens het eienaars van privaat versamelings van fossiele, artefakte en meteoriete wat ingevolge vorige wetgewing versamel is, tot 1 April 2002 gehad om hul versamelings by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) te registreer. 
Om te voldoen aan die Wet op Nasionale Erfenisbronne moet enigeen wat beplan om veranderings aan te bring aan historiese strukture by die Wes-Kaapse Erfenisraad aansoek doen om toestemming. 'n Historiese struktuur word omskryf as 'n gebou wat ouer is as 60 jaar. Die Wes-Kaapse ... 
Omgewing en Erfenis
Registrering van Private Versamelings van Fossiele, Argeologiese Artefakte en Meteoriete (Diens)
Die beskerming van Suid-Afrika se omgewing en bronne is vir die land 'n prioriteit. Ons varswaters, oseane en die diere wat daarin leef vorm 'n belangrike deel van ons land se biodiversiteit, en moet dus beskerm word. 
