Video-opnemer
Kuns en Kultuur
Toegang tot Rivier
Dit is net beskikbaar vir groepe van 40 of meer en 'n deposito moet betaal word.
Die geriewe is almal gele in asemrowende omgewings.
Die Hoof: Kultuurdiens, Wes-Kaap
Kombuistoebehore (Stel)
Akkommodasie en Kampeer-, Voetslaan- en Konferensiegeriewe in Wes-Kaapse Natuurreservate (Diens)
Die kulturele sentrums, waaronder liggings, besprekingsbesonderhede en pryse, is in die tabel.
Kaart van Kulturele Sentrums in die Wes-Kaap
Die Huur van Kulturele Geriewe
Naweekbesprekings is van Vrydae om 16:00 tot Sondae om 14:00. Die geriewe is nie beskikbaar vir net 'n deel van die naweek, waaronder Vrydae, nie.
Tussen R26 en R30 per persoon per nag vir 2006.
Fynbos en natuurlike omgewing
Tel: 021 483 9727
Vakansieoorde en Kampeergeriewe (Fasiliteitkategorie)
Museums (Diens)
Faks: 021 483 9673
Werkers se Behuising
Om 'n kulturele gerief te bespreek, skakel:
Kultuur en Erfenis (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Toegang tot Strand
Sewe kulturele sentrums is beskikbaar vir gebruik deur organisasies of verenigings wat kulturele of opvoedkundige programme aanbied. Die kulturele sentrums bied verblyf en konferensiegeriewe aan.
