Doen aansoek om 'n permit by die Wes-Kaapse Erfenisraad:
Kuns en Kultuur
lewende erfenis wat verband hou met erfenis en mondelinge geskiedenis, of wetenskaplike meriete terreine wat verband hou met die geskiedenis van slawerny in Suid-Afrika skeepswrakke.
Departement van Kultuursake en Sport
hwc@pgwc.gov.zaPermitaansoeke moet ingevul word op die amptelike vorm: Aansoek om die vernietiging, beskadiging, ontsiering, verandering, verwydering van die oorspronklike plek af, onderverdeling of verandering van die status van 'n nasionale erfenisterrein, provinsiale erfenisterrein, voorlopig beskermde plek of struktuur ouer as 60 jaar .
argeologies paleontologiese terreine en meteore argitektuur etnografiese en dekoratiewe kuns grafte en begraafplase, waaronder voorouer- en koninklike grafte, grafte van tradisionele leiers en die grafte van slagoffers van konflik plekke waar betekenisvolle geskiedkundige gebeurtenisse plaasgevind het, landskappe en natuurlike verskynsels van kulturele belang;
Om te voldoen aan die Wet op Nasionale Erfenisbronne moet enigeen wat beplan om veranderings aan te bring aan historiese strukture by die Wes-Kaapse Erfenisraad aansoek doen om toestemming. 'n Historiese struktuur word omskryf as 'n gebou wat ouer is as 60 jaar. Die Wes-Kaapse Erfenisraad reik 'n permit uit, gegrond op die meriete van die aansoek en 'n omgewingsimpakbeoordeling. Die permit neem die ontwikkelingsbeplanning en soneringsregulasies in ag van 'n plaaslike owerheid se Grondgebruikordonnansie. Deur seker te maak dat erfenissake ingesluit word by impakstudies vir voorgestelde ontwikkelings, word ontwikkelaars in staat gestel om erfenisbronne uit te ken. Ontwikkelaars kan dus voortgaan sonder onsekerheid oor of werk tot stilstand gedwing sal word as 'n erfenisbron ontdek word.
Permitte om aan Historiese Geboue te Verander
Die permitstelsel raak 'n reeks erfenisbronne:
Tel: 021 483 9695 / 9696 / 9692 / 9682
Kultuur en Erfenis (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Faks: 021 483 9842
