Rekreasie en Sport
sportgeriewe, om die standaard en gebruik van bestaande geriewe te verbeter en om nuwe geriewe te bou en bestaandes op te gradeer sportfederasies, om hulp te verleen met hul administrasie en tegniese vermo, en te verseker dat sportbyeenkomste in die provinsie gehou word.
Sport en Ontspanning (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Finansile toekennings is beskikbaar om sportorganisasies by te staan met sportontwikkeling.
Sport en Ontspanning (Staatsliggaam)
Befondsing en Ondersteuning
n klintprofiel n lys byeenkomste waarom aansoek gedoen word n begroting vir elke projek n dekbrief waarin die behoefte aan befondsing uiteengesit word volledig geouditeerde finansile state en die notules van die organisasie se AJV. Alle aansoeke word gevalueer ooreenkomstig die Departement se befondsingsbeleid.
Befondsing van Sportorganisasies
Dit behels die volgende:
Type B-befondsing wat groot internasionale, nasionale en provinsiale byeenomste ondersteun.
Type C-befondsing watvir 'n ad hoc-ondersteuning aangewend word. Aansoeke in di verband moet op die voorgeskrewe aansoekvorm 30 dae voor die tyd ingedien word, en slegs noodgevalle sal oorweeg word.
Geld word spesifiek bewillig vir die volgende:
Die Departement maak voorsiening vir die volgende drie soorte befondsing:
Aansoekvorms om befondsing is beskikbaar by die Departement. Sportorganisasies moet die volgende gegewens saam met hul aansoeke om befondsing voorl:
bevordering van gemeenskapstoegang tot sport verbetering van die algehele prestasie van individue in sport uitbreiding van die toerustingshulpbronbasis bystand aan atlete met nasionale en internasionale reise die skepping van meer geleenthede vir gestremde atlete en hul insluiting in hoofstroomaktiwiteite die verhoging van die getal sportpersons in formele sportaktiwiteite die vermeerdering van die getal sport- en ontspanningsfederasies wat geleenthede in benadeelde gebiede aanbied verbetering van die gehalte van sportontwikkelingsprogramme gerel deur federasies
