Nuut: Binne-hospitaal-voordele is onderhewig aan voorafmagtiging en Bestuurdesorg-protokols.
Medikasie, individueel gelys en geprys
% bybetaling sal geld.
Die salariskerfaanpassing het gespruit uit die vermindering van salariskerwe van 1-16 tot 1-12. Sowat 10 500 lede is deur hierdie verandering geraak, en 'n SMS is aan daardie lede gestuur om hulle in kennis te stel van die veranderings in hul mediesefonds-bydraes.
U kan die GEMS DotMobi-webwerf op u selfoon oopmaak deur eenvoudig m.gems.gov.za op u selfoon se internetblaaier in te tik. Hierdie webwerf is geskep om te verseker dat GEMS se aanlyndienste toeganklik is vir soveel as moontlik van ons lede. GEMS DotMobi plaas belangrike mediesefonds-inligting op u vingerpunte.
Die Berekenaar stel u in staat om u maandelikse bydrae te bereken deur u die opsie te gee om een van twee profiele te kies.
Studies toon dat die eet van 'n heilsame ontbyt een van die positiefste dinge is wat 'n mens kan doen as jy ekstra kilo's wil verloor.
u 2010-bydraes
hulle van wangedrag aangekla word; of hulle by 'n ander mediesefonds aansluit. Almal word volgens wet verbied om aan twee mediesefondse op 'n slag te behoort.
U selfoon: Meer as iets om mee te bel
Die eerste stap om u ideale gewig vas te stel, is om u BMI te verstaan, m.a.w. die hoeveelheid liggaamsvet gebaseer op lengte en gewig. Dit is baie maklik om u BMI met behulp van die formule hieronder te bereken:
Skakel ons gerus by 0860 00 4367 met enige navrae.
Nuut: Daar word nou vereis dat Beryl-lede hul chroniese medikasie by die Skema se Aangewese Diensverskaffer vir chroniese medikasie, Medipostapteek, kry.
Groter, beter voordele
Stap 2 Die Eisedepartement ontvang, evalueer en keur geldige eise goed.
Daar is ook 'n handige eisekennisgewingsprosedure wat u via SMS laat weet as ons 'n eis vir u of een van u afhanklikes ontvang; sodoende help ons u om tred te hou met al u eise.
Staatsdienswerknemers en GEMS-lede in die besonder het onlangs 'n
Nuut: Omvattende chroniese medisyne-voorskriflys geld onder en oor limiete.
toegang tot beter gesondheidsorg vir almal
Medipost, by GEMS-lede afgelewer. Wanneer u uit die Staatsdiens - en dus uit GEMS - tree, moet u alternatiewe relings tref vir die aankoop van u medikasie.
Hoe om die berekenaar te gebruik
Boodskap van die Hoofbeampte was 'n keerpunt! Die Fonds het uitstekend gegroei en dek nou meer as 400 000 lede en 1 000 000 lewens. Ons verwag verdere groei namate meer Staatsdienswerknemers besluit om GEMS hul voorkeurfonds te maak.
U GEMS-netwerkdokter het onderneem om sorg van uitstekende gehalte teen
Nuut: Nie-VMV, binne-hospitaal dagtoelatings sal nie eweredig verdeel word nie. Die limiet verhoog na R10 760.
U kan nou sekere items soos belastingsertifikate of vorms aanvra deur ons gerieflike 24-uur- telefoniese selfhelpdiens. U kan ook u voordele-opsies en kontakbesonderhede wysig. Skakel eenvoudig 0860 00 4367 en volg die stemaanwysings.
n Afhanklike is finansieel afhanklik as hy/sy minder verdien uit alle inkomstebronne as die Welsynspensioen.
hulle uit die Staatsdiens bedank;
In deel vier van ons WEB SMART-reeks fokus ons op die Bydrae-berekenaar
Laaste, maar nie die minste nie, dankie vir u volgehoue lidmaatskap van GEMS en die wonderlike voorstelle wat u in 2009 gemaak het. GEMS bestaan vir sy lede; dit is hierdie lede wat GEMS voortreflik maak!
Die meeste agterstallige bydraes is reeds via Persal aangevra. Indien u geraak is, kan u van Desember 2009 bykomende aftrekkings van u salaris verwag vir agterstallige mediesefonds-bydraes. Persal maak egter slegs voorsiening vir drie maande terugwerkend se agterstallige mediesefonds-aftrekkings. Enige agterstalligheid ouer as dit moet per hand via 'n 0189-agterstalligheidsaftrekking by u Menslike
Vr 2010 moes Sapphire- en Beryl-lede 'n Prime Cure-netwerkverskaffer besoek as hulle sorg nodig gehad het. Van 2010 af sal lede met hierdie opsies 'n dokter en gesondheidsorg-diensverskaffer op die GEMS-netwerk moet besoek. Let asseblief daarop dat Prime Cure-netwerkdokters ook lede van die GEMSnetwerk kan wees, maar dit is belangrik vir lede om dit te bevestig.
Nuut: Die optiese sublimiet vir rame is verhoog na R1 500.
geniet wat vroer aan u gebied was nie.
die Vriende van GEMS SMS-diens te gebruik.
Al die nuwe inligting en kontakbesonderhede van dokters en gesondheidsorg-diensverskaffers in die GEMS-netwerk sal binnekort saam met u nuwe lidmaatskapkaart na u toe gestuur word. Vanaf 1 Januarie 2010 sal u 'n gesondheidsorgdiensverskaffer in die GEMS-netwerk in u area kan opspoor deur:
Indien u voortgaan om u lidmaatskapkaart te gebruik nadat u uitgetree het, en die eise word betaal, sal u die bedrae moet terugbetaal van eise wat n die uittreedatum op ons rekords val. U kan uittree deur ons te skakel by 0860 00 4367 of deur vir ons 'n uittreebrief te faks by 0861 00 4367.
Die gebruik van 'n reis-eisvorm (onder indien van eise uit die buiteland) geld vir eise van lede wat nie om amptelike redes in die buiteland gestasioneer is nie. Dit geld vir lede wat direk van GEMS eis vir mediese uitgawes wat aangegaan is tydens besoeke in die buiteland.
Die afhanklike moet ook heeltemal van die lid afhanklik wees vir toegang tot mediese versekering en voordele.
Sapphire- en Beryl-lede moet daarop let dat hul dokter teen 2010 by die GEMSnetwerk moes aangesluit het. Nuwe ooreenkomste word tans deur GEMS en dokters gesluit. Maak asseblief seker dat u dokter 'n lid van die GEMS-netwerk is voordat u sy/haar dienste in 2010 gebruik.
Hoewel ons hoop dat u dit nooit nodig kry nie, is dit 'n goeie idee om voorbereid te wees op noodgevalle.
Vermy kitskos.
Drink water in plaas van drankies met 'n ho suikerinhoud. Verminder ook u alkoholverbruik.
Dokters wat deur profielbepaling die hoogste status bereik, word beloon met 'n hor konsultasiefooi wat uit risiko betaal word, teen geen bykomende fooi vir u nie.
Hier is nog 'n paar wenke om heeljaar, maar veral tydens die feesseisoen, fiks te bly en te keer dat u gewig optel.
Stap 1 Jy of jou gesondheidsorg-diensverskaffer dien 'n eis in.
Deur 'n ADV te gebruik, benut u ook beter pryse wat namens u deur GEMS onderhandel is.
Om 'n situasie te vermy waarin u nie u gesondheidsorgvoordele kan benut nie, hier is 'n eenvoudige verduideliking van die eisebetalingsproses, en vermybare foute wat kan lei tot die weiering van eise.
Wanneer u 'n faks na GEMS toe stuur, maak seker dat u die regte nommer gebruik - 0861 00 4367 vir algemene fakse en eise, en 0866 51 8009 vir chroniese medikasie.
Nuut: 'n Aanvullende Blokvoordeel van R7 000 per begunstigde oor twee kalenderjare is bygevoeg. Sublimiete geld. Hierdie aanvullende voordeel is beskikbaar vir die volgende: tandheelkundig (buite-die-hospitaal), optiese en verwante gesondheidsdienste en basiese radiologie.
Nuut: Tandheelkundige dienste: buite-die-hospitaal tandheelkunde oorvleuel met binne-hospitaal tandheelkunde (R2 050 per begunstigde per jaar).
U hoef nie enige heffings of onkoste uit u sak te betaal nie.
Nuut: Die Geestesgesondheidvoordeel sluit buite-die-hospitaal-sielkunde in, onderhewig aan algehele binne-hospitaal-limiete.
Huis-toe-vat-medikasie (HTV) is onderhewig aan die beskikbare fondse in die
simbool in die dokter se spreekkamer te soek.
Nuut: 'n Onbeperkte voordeel vir primre gesondheidsorg by die Fonds se aangewese diensverskaffers is deel van hierdie opsie.
hulle te sterwe kom;
Gebruik die korrekte faksnommer
Die voordeel vir mediese en chirurgiese toestelle het verdubbel.
se agterstalligheid nie via Persal afgetrek kon word nie. GEMS sal in die loop van hierdie maand bydrae-rekonsiliasies en 0189-inwerkingstellingsbriewe na Menslike Hulpbronne-praktisyns uitstuur wat sal help om die agterstalligheidsaftrekkings in werking te stel.
Die feesseisoen is op ons, en ek verwag dat dit 'n WONDERLIKE een gaan wees! Die weer is warm, die donderstorms knal, die ekonomie groei en ons almal het ongelooflik hard gewerk om sukses te behaal in 2009. Feesviering wat gepaard gaan met hartlikheid en vreugde is beslis nodig! Ek wens u die heel beste toe vir die nuwe jaar, en moedig u aan om lekker uitgerus en vol woema terug te keer werk toe in 2010.
Suzan Malindi, een van ons Sisonke-kompetisie se pryswenners, het 'n brief gestuur om GEMS te bedank vir haar heerlike ervaring. Sy het Kaapstad as haar bestemming gekies. Sy het dit soos volg opgesom:
Nuut: Die private hospitaal kraamvoordeel sluit nou patologie en radiologie in, onderhewig aan voorafmagtiging en 'n goedgekeurde lys dienste.
Hier is 'n paar wenke om u eise oor die afstand te bestuur.
Ondergewig = 18.5
U kan u selfoon as 'n hulpmiddel gebruik om paramedici te laat weet wie om in noodgevalle te kontak as u nie kan praat nie. Indien u selfoon nie gesluit is nie, sal hierdie beroepslui dikwels in u kontaklys soek na 'n ICE-nommer (In Case of Emergency). Dit is die nommer van iemand wat u wil h hulle namens u moet kontak in 'n noodgeval. Indien daar meer as een nommer is, kan u die nommers onder ICE 1, ICE 2, ens. berg. U kan met ander woorde u eggenoot, u ouers, 'n huisvriend of u dokter daaronder lys, afhangende van u omstandighede. U kan ook die GEMS-noodnommer (0800 44 4367) op u selfoon berg vir maklike toegang tot mediese nooddienste wanneer u dit die meeste nodig het.
in 'n neutedop
Wanneer u 'n eis uit die buiteland indien, maak asseblief seker dat u eisvorm volledig voltooi is en dat dit 'n beskrywing van die behandeling bevat. Maak asseblief seker dat die volgende besonderhede korrek is:
Ons verstaan dat lede van GEMS wat oorsee werk, unieke behoeftes het wat toegang tot hul gesondheidsorgvoordele betref.
Hierdie uitgawe van Facets is vol belangrike inligting vir u en u familie, en sluit die volgende in: Nuus oor GEMS se aanloklike voordele- en opsiewysigings vir 2010; die nuwe 2010 GEMS-gesondheidsorg-diensverskaffernetwerk wat die huidige Prime Cure-netwerk sal vervang; handige wenke om die feesvetjies te vermy, en baie, baie meer.
Uiteensetting van toetse wat uitgevoer is (bv. patologie en radiologie)
Stap 4 Na evaluering van die eis, betaal die Fonds die eis, in ooreenstemming met Fondsrels en beskikbare voordele, uit.
Toestand wat behandel is
Lede wat aan die Sapphire- en Beryl-opsies behoort, moet kennis neem dat alle items wat nie op die GEMS-medisyne-voorskriflys val nie, geweier sal word (u sal dit self moet betaal) en dat die MPL-verwysingsprys nie geld nie. U dokter of apteker kan nagaan of die voorgeskrewe medisyne op die GEMS-medisyneformlulelys is of nie.
die GEMS-inbelsentrum te skakel by
Soos u weet, het elk van GEMS se voordele-opsies inkomste-gebaseerde bydraetabelle om toegang tot die betrokke voordele-opsie deur laer inkomsteverdieners in die Staatsdiens te bevorder. Die bydrae wat vir elke opsie in elke inkomstekerf betaalbaar is, het in die 2009-lidhandboek wat lede aan die begin van die jaar ontvang het, verskyn. Indien 'n lid se salaris gedurende die jaar styg, kan hulle vind dat hulle een inkomstekerf opskuif en daarom 'n hor bydrae moet betaal, bv. deur bevorderings, salariskerfaanpassings, jaarlikse verhogings in lewenskoste en salarisse, asook BSB's. Die salarisaanpassings het gelei tot die verhoging van mediesefonds-bydraes vir 'n aantal GEMS-lede, aangesien die aanpassings hulle in 'n hor GEMS-inkomstekerf geplaas het.
hul dienskontrakte verstryk;
Die limiet op mediese en chirurgiese toestelle het verdubbel.
Nuut: 'n Sublimiet van R1 150 per begunstigde vir selfmedikasie is in werking gestel.
Die eisproses verduidelik
Alle GEMS-netwerkdokters is bereid om profiele van hul praktyke te laat neem en, indien nodig, riglyne van hul kollegas te aanvaar (portuurleiding) om hul lewering van kostedoeltreffende sorg te verbeter.
Die Blokvoordeel het gestyg tot R2 820 per begunstigde en R5 640 per familie.
Reis-eise
Sowat 5.7 miljoen mense lewe met MIV/VIGS. 'n Beduidende aantal daarvan is vroue, party van hulle swanger, wat die virus aan hul pasgebore babas sal oordra. Die wreld vier Wreldvigsdag op 1 Desember 2009. Hierdie spesiale dag word daaraan gewy om die openbare bewustheid van die MIV/VIGS-pandemie te verhoog. Hierdie jaar se tema, "Universele toegang en menseregte", plaas voorkoming en sorg op die voorgrond as 'n basiese mensereg, asook die vordering wat gemaak is om die pandemie aan te spreek; hierdie vordering moet versnel word deur 'n wreldwye verbintenis te bevorder om die doelwit van universele toegang te bereik.
Nuut: In 2010 stel GEMS die GEMS-netwerk bekend; dit sal die Prime Curenetwerk vervang wat lede die afgelope drie jaar gebruik het.
Om gewig te verloor is nie net 'n goeie idee as u in 'n kleiner paar jeans wil pas nie; dit is kritiek vir u gesondheid. Ten einde gewig te verloor, moet u 'n plan h. Om die skaal te klop verg lewenstylveranderinge, gesonde voedselkeuses en 'n aktiewe lewenstyl!
Stap 3 'n Eisewaarskuwing-SMS word na die lid gestuur om die verwerking van die eis te bevestig. Die waarskuwing beteken nie dat die eis betaal is nie, maar dat dit tans verwerk word. As jy nie die eisewaarskuwing-SMS ontvang het nie, skakel 0860 00 4367 om hierdie diens te aktiveer.
Party mense glo dat hulle moet ophou eet as hulle probeer gewig verloor, maar dit is 'n mite. Volgens studies oor gewigsverlies versnel 'n mens se metabolisme hoe meer jy eet. Een manier om metaboliese tempo te verhoog, is om meer gereeld kleiner maaltye te eet, en om gesonde peuselkos (soos neute, vrugte of groente) te eet wanneer u honger is of aan iets wil knaag.
Bereken u bydrae deur u salaris en die getal volwasse en kinderafhanklikes in u familie te selekteer.
Die Fonds sal nie eise betaal wat ingedien word nadat
Die Berekenaar sal die volle bydrae wat vir alle opsies betaalbaar is, verstrek,
Ons naweek was wonderlik! Alles was perfek! 'n Wonderwerk soos min - my ma, wat aan diabetes ly, het 'n wond gehad wat nie wou gesond word nie. Nadat GEMS dit vir haar moontlik gemaak het om die see te besoek, het dit genees! Dankie, GEMS! Die reis was so interessant; ons het baie dinge oor die pragtige Moederstad geleer."
Gebruik botter en/of margarien spaarsamig.
Sodra u uit die Fonds tree, kan u nie meer die voordele getree het.
Verminder u rooivleisinname en eet meer hoender of vis.
Om hierdie struikelblok die hoof te bied, maak seker dat u GEMS se amptelike reis-/internasionale eisvorm wat by www.gems.gov.za beskikbaar is, gebruik wanneer u eise indien. Indien u u eis op enige ander vorm indien, kan dit daartoe lei dat die Fonds onvolledige inligting ontvang. Dit kan daartoe lei dat 'n kleiner bedrag betaal word, of dat 'n eis geweier word.
Maak seker dat ons u regte selnommer het, sodat ons u in staat kan stel om hierdie dienste te gebruik.
Onthou om u eis onmiddellik aan die Suid-Afrikaanse ambassade en konsulaat te stuur vir verwerking, aangesien hulle die eis na GEMS sal verwys om verwerk te word. 'n Eis wat ouer as die verjaartydperk (vier maande) is, sal geweier word, en u departement sal nie in staat wees om die voordeel van GEMS te eis nie.
Nuut: Nie-VMV, binne-hospitaal dagtoelatings sal nie eweredig verdeel word nie. Die limiet is verhoog na R10 760.
Gebruik van u lidmaatskapkaart nadat u uit GEMS
Onthou asseblief om u lidnommer op alle korrespondensie met GEMS te noem - dit stel ons in staat om vinnig u regte besonderhede te kry.
Nuut: Daar word nou vereis dat Sapphire-lede hul chroniese medikasie by die Skema se Aangewese Diensverskaffer vir chroniese medikasie, Medipostapteek, kry.
Verwys asseblief na Kwartaal 3 se Facets vir meer wenke oor 'n gesonde leefstyl en dieet! Hierdie nuusbrief is ook beskikbaar op die webwerf, www.gems.gov.za, in die taal van u keuse!
Medipost-apteek sal met ingang van 2010 die ADV vir die voorsiening van chroniese medikasievereistes vir GEMS-lede op AL vyf opsies wees. GEMS sal slegs 100% vir chroniese medikasie-eise betaal indien die medikasie op die Fonds se medisyne-voorskriflys ('n lys van goedgekeurde chroniese medikasie) verskyn wat by u opsie pas, en mits dit onderhewig aan die Fondsrels van die ADV verkry word. U kan enige chroniese medikasie-verskaffer van u keuse gebruik, maar 'n
Vir meer inligting oor ADV's en VMV'e, skakel GEMS by 0860 00 4367.
beweeg het, wat gelei het tot hor bydraes. Hierdie veranderings is terugwerkend tot Julie 2009 van krag gemaak. Meer as 41 000 lede is deur hierdie verhogings geraak. Hierdie terugwerkende inwerkingstelling het daartoe gelei dat sommige lede se mediesefonds-bydraes agterstallig geraak het.
Ons by GEMS poog om sterk verhoudings met die dokters te bou wat sorg verleen aan ons meer as 1 000 000 begunstigdes.
Ons werk harder om u gesond te hou
Alle eise kan ook gefaks word na 0861 00 4367 of per e-pos gestuur word na enquiries@gems.gov.za. Indien u onseker is van die regte bestemming, kontak die Fonds onverwyld by 0860 00 4367.
n Deel van die eiseproses se verstaan behels dat 'n mens moet weet waar om jou eise in te dien. Maak seker dat u eis by die korrekte adres ingedien word.
Hulpbronne-praktisyn aangevra word. Dit beteken dat Julie (en moontlik Augustus)
Onthou: die sleutel om toegang tot u voordele in ander lande te kry, is om te verseker dat die korrekte eisvorm GEMS so gou moontlik bereik.
Nuut: Basiese patologievoordeel sluit nou vloeistof-gebaseerde sitologiepapsmeer teen 'n fonds-onderhandelde tarief in.
Nuut: Basiese Patologievoordeel sluit nou vloeistof-gebaseerde sitologiepapsmeer teen 'n fonds-onderhandelde tarief in.
Die Berekenaar is gerieflik geplaas as 'n grafiese simbool op die tuisblad, en onderaan elke blad op die webwerf. Dit is ook beskikbaar onder die afwipkieslys getiteld "Members", indien u verkies om hierdie opsie te gebruik.
Wag op 'n faksbevestiging, veral as u 'n openbare faks gebruik. Die faksbevestiging dien as bewys dat ons u faks ontvang het.
Normale gewig = 18.5 - 24.9
Indien bogenoemde dokumentasie in 'n vreemde taal is, maak asseblief seker dat 'n volledige Engelse vertaling aan GEMS gestuur word.
Rooster of bak u kos.
Eet meer dikwels kleiner maaltye
Uiteensetting van behandeling wat uitgevoer is (prosedures en konsultasies)
Nuut: Patologie en radiologie, onderhewig aan 'n goedgekeurde lys dienste en voorafmagtiging.
n lid uitgetree het nie.
Nuut: Geestesgesondheidvoordele sluit nou behandeling deur sielkundiges in en is onderhewig aan Voorgeskrewe Minimum Voordele (VMV) by die Fonds se aangewese diensverskaffers.
Stap 5 Die eis sal tydens die volgende betalinglopie uitbetaal word. GEMS het twee betalinglopies per maand.
Verskaffertipe (Algemene praktisyn, apteek, tipe spesialis, ens.)
Beroepspesifieke Bedeling (BSB) en salariskerfaanpassings ontvang, asook jaarlikse salarisverhogings wat terugwerkend tot Julie 2009 van krag gemaak is. Aangesien u GEMS-bydraes van u salaris afhang, is u maandelikse bydraes waarskynlik ook geraak.
Die Blokvoordeel het gestyg tot R1 070 per familie. Eise word uit hierdie voordeel betaal sodra die PMSR uitgeput is.
Ons wil seker maak dat u dokter u versorging bly kordineer en u teen die beste waarde-vir-geld-tariewe behandel. Daar is baie voordele daaraan verbonde om 'n GEMS-netwerkdokter te besoek. Hieronder tel:
Fondstariewe aan GEMS-lede te voorsien, en om nie vir u enige bybetalings of bykomende kostes te vra nie.
Oorgewig = 25 - 29.9
Hier volg moontlike redes waarom u eis nie betaal word nie:
Wat beteken finansieel afhanklik?
Wat gebeur met my chroniese medikasie-voorskrifte wanneer ek uittree by GEMS?
Word aktief n Goed gebalanseerde dieet wat ten minste 30-40 minute se oefening drie maal per week insluit, is 'n goeie begin. Kies enige aktiwiteit wat u geniet, solank u aan die beweeg kom.
Chroniese medikasie word deur GEMS se aangewese diensverskaffer (ADV),
Danksy ons volgehoue fokus op die verfyning van u GEMS-ervaring, het ons die salariskerwe wat geld vir alle voordele-opsies met 10% aangepas in 2010, en sodoende verseker dat bekostigbare toegang tot alle opsies verbreed is; dit is werklik goeie nuus, aangesien baie lede moontlik sal vind dat hulle aan die begin van 2010 'afbeweeg' met die salariskerwe, wat hul GEMS-lidmaatskap selfs nog meer bekostigbaar maak.
Bykomende items, gelys met volle naam en prys
Swangerskap-program
Wanneer u uit die Staatsdiens bedank
As 'n GEMS-lid, het u gratis toegang tot 'n kraamprogram wat spesifiek ontwerp is om u te voorsien van steun, voorligting en advies deur alle stadia van u swangerskap, bevalling en post-natale (nageboortelike) tydperk.
Herinnering: U nuusbrief in u taal
Die terugwerkende jaarlikse salarisverhogings wat in Oktober 2009 in werking gestel is het ook daartoe gelei dat sommige lede nou na hor inkomstekerwe
Hoe om seker te maak u eise word betaal
