Eisnommer: ...
Het u enige beswaar om die voorgeskrewe eed te neem? ANTWOORD: ...
Ek verklaar dat die deponent erken het dat hy/sy die inhoud van hierdie verklaring verstaan. Hierdie verklaring was voor my bedig en die deponent het dit in my teenwoordiging dit geteken.
Ek het hierdie verklaring gelees voor ek dit geteken het.
Ek verklaar dat voor ek die eed/plegtige verklaring afgeneem het, het ek die deponent die volgende vrae
Hiermee gee ek ... my toestemming dat die vergoeding van R... wat aan my verskuldig is, en in 'n nbedrag verwissel is in terme van wetsarktikel 49 van die Werknemers Vergoedings Wet, 1941 (Wet 30 van 1941) , na... betaal moet word.
Ken en verstaan u die inhoud van hierdie verklaring? ANTWOORD: ...
Met hierdie toestemming, verklaar ek dat ek bewus is van my regte in terme van wetsarktikel 102 van die Wet, en vir die doele van verwisseling, doen ek afstand van enige verdere reg na hierdie vergoeding.
Beskou u die voorgeskrewe eed as bindend vir u gewete? ANTWOORD: ...
gevra het en die antwoorde in hy/haar teenwoordigheid neergeskryf het:
