Straatadres ... 5. Poskode ...
Die geneesheer/chiropraktisyn of hospitaal moet 'n gespesifiseerde rekening na die werkgewer stuur. As die rekening nog nie na twee maande betaal is nie, moet hierdie vorm, saam met die afskrif van die EERSTE MEDIESE VERSLAG (W.Cl.4) en die volledige rekening onder dekking van die NAVRAAG OOR ONBETAALDE REKENING (W.Cl.20) gestuur word na:
Posadres... 7. Poskode ... 8. Tel. (...) ...
Gee 'n kort beskrywing van hoe die ongeval gebeur het. Merk OOK die toepaslike items op Deel A Bladsy 3 en gebruik dieselfde bladsy vir 'n meer volledige beskrywing ...
Met watter taak was die werknemer besig toe die ongeval gebeur het? ...
Registrasienommer van hierdie besigheid by die Vergoedingskommissaris
Merk enige van die volgende waar poeplaslik:
Was die werknemer se handeling ten tye van die ongeval in verband met u bedryf of besigheid?Ja Nee
Straatadres ... 23. Poskode ...
Slegs die Vergoedingskommissaris besluit of aanspreeklikheid vir 'n ongeval ingevolge die Wet, aanvaar moet word.
Aanwysings: ...
Is u tevrede dat die werknemer beseer is op die wyse soos deur hom/haar beweer is?
Faks (...) ... 10. Ligging van besigheid/plaas ...
Hierdie vorm moet voltooi word:
Tel. (...) ...
Fout van toesighouer
Datum van ongeval .../.../... 30. Tyd ...
Gebruik die toepaslike vorm vir die aanmelding van beroepsiektes W.Cl 1 6 As 'n beseerde werknemer u diens sou verlaat, hou asseblief rekord van sy/haar adres sodat enige gelde betaalbaar aan die werknemer van die Vergoedingsfonds, na hom/haar, met u hulp, gestuur kan word. 7 Geringe beserings wat geen mediese behandeling vereis het hoef nie aangemeld te word nie. Rekord moet egter gehou word.
Die res van hierdie bladsy mag vir enige verdere besonderhede of kommentaar oor die ongeval, gebruik word.
Posadres ... 25. Poskode ...
Fout van beseerde werknemer
Wanneer 'n werknemer 'n persoonlike besering aan sy/haar werkgewer aanmeld, en hy/sy beweer dat sodanige besering opgedoen is tydens en in die loop van sy/haar werk.
Voltooi volledig om afhondeling te bespoedig.
Slegs vir kantoor gebruik 
Ek verklaar dat die besonderhede in items 1 tot 62 van hierdie verslag, oor 'n beweerde besering aan diens, tot die beste van my kennis en oortuiging waar en korrek is.
Voltooi 'n aparte vorm vir elke beseerde werknemer.2 Hierdie vorm moet nie vertraag word in afwagting op die werknemer se dienshervatting of vir mediese verslae nie.3 'n Werkgewer wat versuim om 'n ongeluk binne sewe dae by die Vergoedingskommissaris aan te meld, sal skuldig wees aan n oortreding volgens die wet op Vergoeding vir Beroepsbesering en-Siekte, 1993 en kan aanspreeklik gehou word vir die volle bedrag van vergoeding betaalbaar vir die ongeval.
Indien nee, meld redes op die keersy Deel A Bladsy 3
Stap 4 Stuur die voltooide verslag oor 'n ongeval saam met 'n gesertifiseerde afdruk van die werknemer se ID en die EersteMediese Verslag (W.Cl.4) (as beskikbaar) na:
Handtekening ...
Hoeveel ondervinding het die werknemer in hierdie taak [jare/maande] .../...
Verwys na die masjien/betrokke proses Bl 3, as die beseerde persoon geval het of getref was asook alle bydraende faktoree tot die ongeval
E-pos adres ...
Voltooi die vorm in blokletters en merk, waar nodig met 'n (X) Datum ...
Kontak persoon ...
Stap 3 Voltooi "Deel A", bladsy 2 van die vorm en verstrek volledige besonderhede.
Was die ongeluk 'n verkeersongeluk op 'n openbare pad? Ja Nee
Die EERSTE MEDIESE VERSLAG (W.Cl.4) moet in duplikaat voltooi word en daar moet gesorg word dat die volle name van die werknemer en werkgewer en die werknemer se ID nommer soos op hierdie vorm, daar verskyn. Die oorspronklike vorm moet so gou as moontlik na die werkgewer gestuur word terwyl 'n afskrif deur die geneesheer/chiropraktisyn of hospitaal saam met hierdie vorm gehou moet word. (bold)
Fout van werkgewer
As aanspreeklikheid nie deur die Vergoedingskommissaris aanvaar word nie, kan mediese uitgawes nie deur die Vergoedingsfonds betaal word nie.
Aard van besigheid, bedryf of nywerheid ...
Stap 1 Voltooi "Deel A", bladsy 1 van die vorm deur volledige besonderhede te verskaf, teken ook en dui die datum aan waar dit op die vorm vereis word.
Plek van ongeluk ... 32. Distrik ...
Voortsetting van nr 38 op die vorige bladsy. Bydraende faktore/oorsake. Merk die toepaslike item/s by A en B A B
Geteken op hierdie ... dag van ...jaar...
'n Werkgewer wat versuim om ongevalle wat dood, bewusteloosheid of amputasie veroorsaak het of gevalle waar die beseerde werknemer nie vir 'n periode van 14 dae kan werk nie na die Provinsiale Uitvoerdende Bestuurder van Arbeid per telefoon of faks aan te meld, sal skuldig wees aan 'n oortreding volgens die wet op Beroepsgesondheid en Veiligheids, 1993.
Wanneer 'n werknemer 'n ongeval opdoen wat uit sylhaar diens ontstaan en in die loop, of hy/sy oorlede is.
Waar die ongeluk dood, bewusteloosheid of amputasie veroorsaak het, of waar die beseerde werknemer nie vir 'n periode van minstens 14 dae nie kan werk nie, moet die Provinsiale Uitvoerende Bestuurder van Arbeid OOK sonder vertraging in kennis gestel word per telefoon of faks.
Datum waarop die werknemer die ongeluk aangemeld het .../.../... 34. Tyd ...
Indien nee, verskaf die rede op die keersy Deel A Bladsy 3
Tydperk in u diens (jare/maande) .../... 28. Verwagte tydperk van ongeskiktheid 0-13 dae 14 of meer
Provinsie ...
Van... 14. Voorname...
i Enige ander bydraende faktore wat nie hierbo genoem is nie (spesifiseer):...
Stap 2Skeur "Deel B" ('n outomatiese afskrif van "Deel A", bladsy 1) langs die perforasie af. Gee "Deel B" vir die werknemer en vra vir hom/haar om dit aan die betrokke mediese praktisyn/chiropraktisyn of die hospitaal te gee. In ernstige gevalle, moet "Deel B"sonder versuim aan die mediese praktisyn/chiropraktisyn of die hospitaal gestuur word.
