Eisnommer: ...
Verskaf uitslae formele metings en studies wat in die werkplek onderneem is (bv. die konsentrasie van agense in die werkplek)
Artikel 6A(b) - Kommissarisrels, Vorms en Besonderhede - Aanhangsel 23
Voorbeelde van beroepe: - Messelaar in 'n hoogoond; slyp van sandsteen; klipmesselaar; grafsteenmaker; sweiswerk; ketelmaker; metaalwerk; ketel -of pypisolering; steengroefwerk; gebruik van skuurpoeiers; tonnelgrawe ;mynwerk (oppervlak of ondergrond)
Tydperk/jare van blootstelling (wat miskien nie dieselfde as die aantal jare in die beroepe sal wees nie)
Jaartal van eerste blootstelling
Beskryf die tipe beroep, die werkmetodes wat gebruik is en die stowwe waaraan die werknemer blootgestel was.
Die frekwensie van blootstelling (bv. een keer 'n week vir 'n uur of agt ure elke dag)
Telefoonnommer/s ...
