Met verwysing na u ... van ...
Navrae: ... Die Registrateur Die Registrasie Kantoor Verwysings vir Maatskappy en Beslote nommer: Korporasies Posbus 429
Ek moet u in kennis stel dat hierdie kantoor geen beswaar teen die skrapping van die bogenoemde maatskappy/beslote korporasie van u register, met betrekking tot Wetsarktikel 73 van die Maatskappy Wet/Wetsarktikel 26 van die Wet op Beslote Korporasies het nie.
