Die verantwoordelikheid is op die werknemer om die nodige opgawe binne die voorgeskrewe periode in te dien. Vir hierdie doeleinde is die opgawens na alle geregisteerde werkgewers in Januarie gepos.
In gevolge Wetsarktikel 82 van die bogenoemde Wet, is 'n werkgewer vereis om 'n opgawe van inkomste voor 31ste Maart elke jaar in te dien. As die werkgewer versuim om die nodige opgawe binne hierdie periode in te dien, is hy/sy in gevolge Wetsarktikel 83 (b) van die Wet aanspreeklik vir 'n boete wat nie meer as 10 persent van die finale belastingaanslag is nie.
U opgawe was eers op die ... ontvang en die boete is opgel en kan nie teruggetrek word nie.
Verwysings nommer:
Navrae: ...
