Teensy die opgawe van inkomste nie binne 30 dae van hierdie brief my kantoor bereik nie, sal ek verplig wees om 'n finale waardebepaling volgens'n geraamdeinkomste te maak.
Die presies datum waarop die laaste werknemer u diens verlaat het.
Verskaf asseblief u nuwe adres.
Verwysings nommer:
Die naam en adres van die nuwe eienaar/huurder
Navrae: ...
Nou dat die bogenoemde besigheid/plaas bedryf beindig het/verkoop is/u nie meer 'n werkgewer is nie, is die volgende inligting nodig: Die totale inkomste wat van die 1st Maart... betaal is tot die datum wanneer die laaste werknemer u diens verlaat het.
