Let wel dat as die besigheid met al die bate en laste oorgeneem is, sal net die handelsnaam verander word en die registrasie sal onder dieselfde verwysingsnommer voortduur.
As geen antwoord binne 30 dae van hierdie brief ontvang is nie, sal die registrasie geskraap word en 'n registrasie sal onder die nuwe handelsnaam oopgemaak word.
Ek verwys na u brief / ... (jaar) opgawe van inkomste op die ... (datum).
Verwysings nommer:
Hierdie sertifikaat is verkrygbaar by Maatskappye en Beslote Korporasie Registrasie Kantoor, Posbus 429, Pretoria, 0001.
Navrae: ...
Dit sal waardeer word as u my met 'n afdruk van die sertifikaat met die verandering van handelsnaam kan verskaf vanaf: -
totdat: ...
