Ek verwys na u brief/opgawe van inkomste op die ... (datum). Dit wil voorkom asof u besigheid/plaas bedryf van die ... oorgeneem is.
Verwysings nommer:
Bevestig asseblief as u die besigheid/plaas bedryf met al die bate en laste oorgeneem het. Indien wel, sal die registrasie onder die bogenoemde verwysingsnommer in u naam voortgaan.
Navrae: ...
Indien nie, moet die registrasievorm wat ingesluit is, voltooi word en na hierdie kantoor gestuur word sodat ek u as die nuwe eienaar kan registreer..
