As die getal werknemers en/of totale inkomste op die ... opgawe verkeerd is, verskaf asseblief die redes daarvoor en voltooi die vorm wat ingesluit is.
Ek sal die waardeer as u kan verduidelik hoekom daar so 'n drastiese vermindering in die getal werknemers is en in die inkomste wat betaal is.
As geen antwoord binne 21 dae ontvang is nie, sal 'n waardebepaling op 'n geraamde totaal gemaak word.
Verwysings nommer:
In u ... (jaar) opgawe van inkomste was daar ... werknemers in u diens gedurend en R ... was in inkomste betaal.
Navrae: ...
Egter in u ... opgawe, het u ... getal werknemers in diens gehad gedurend ...
en hulle inkomste was R ...
