Na verwysing na u ... (jaar) opgawe van inkomste/registrasievorm.
Verwysings nommer:
Navrae: ...
Ek moet u in kennis stel dat die eienaars of vennote in 'n besigheid/plaas bedryf nie as "werknemers" deur die Wet aanskou is nie, so hulle inkomste kan dan nie op u jaarlikse opgawe van inkomste gewys word nie.
