Met betrekking tot u registrasievorm op die datum ... verskaf asseblief die inligting wat hieronder aangedui is.
Voltooi asseblief die vorm wat ingesluit is met 'n "X" waar aangedui is. U dienswillige
Verwysings nommer:
As die nodige inligting met betrekking tot die inkomste wat betaal is, nie binne 21 dae van hierdie brief verskaf is nie, sal 'n waardebepaling wat op 'n bedrag wat deur my geskat is, van toepassing wees. Daardie waardebepaling sal wettiglik van toepassing wees selfs is die inkomste wat betaal is en dus ingedien is, minder as die inkomste wat ek geskat het.
Die opgawe/opgawens van inkomste wat ingesluit is moet voltooi word met betrekking tot die tydperk wat aangedui is.
Navrae: ...
