Verwysings nommer:
Na verwysing na u opgawe van inkomste/brief /faks op die ... (datum). Ek moet u laat weet dat u waardebepaling van ... net voorlopig is. Klein veranderinge in die getal werknemers, maak dit nie nodig om 'n tussentydse skikking in die voorlopige waardebepaling te maak nie.
Navrae: ...
Wanneer u die finale waardebepaling vir ... volgende/hierdie jaar doen, sal die nodige skikkings gemaak word.In die tussentyd, is al u werknemers volledig deur die Wet gedek.U dienswillige
