As die nodige inligting nie binne 21 dae van hierdie brief ontvang is nie, sal 'nwaardebepaling wat op 'n geraamde onkoste bereken is, gedoen word en daardiewaardebepaling sal volgens Wetsarktikel 83 nie verander kan word nie.
Verwysings nommer:
Navrae: ...
Ek het opgelet dat u ... opgawens/opgawe van inkomste nog steeds uitstaande is. Voltooi asseblief die vorm/vorms wat ingesluit is en stuur dit onmiddelik terug na hierdie kantoor.
