My ewe getal brief op die datum ... verwys.
As geen antwoord nog nie binne 21 dae ontvang is, sal die hoogste tarief tot die Kommissarisse berus toegepas word.
Die Kommissaris van Vergoeding
Hierdie brief kan in a standaard D.L. koevert pas.
Verwysings nommer:
Navrae: ...
Handtekening ...
n Aanduiding van ...
n Volledige beskrywing van u klint se huidige besigheid/boerdery of enige ander inligting wat sal bydra tot die geskikte klassifikasie van die besigheids bedrywighede.
Aangesien daar nog geen antwoord is nie, en die inligting is dringend nodig vir die korrekte tarief bepaling, verskaf asseblief die volgende:
Die inligting wat nodig is:- ...
