Die geaardheid van die goedere wat verkoop is.
Die geaardheid en omvang van die konstruksie wat gedoen word.
n Vroegtydige antwoord sal waardeer word want die inligting is nodig om die korrekte tarief te bepaal.
As goedere vervaardig word. Indien so, die materiale wat gebruik word, sovel as wat dit behels.
Die Kommissaris van Vergoeding
Hierdie brief kan in a standaard D.L. koevert pas.
Die take wat die werknemers doen.
Voltooi asseblief die keersy van die registrasievorm.
Die persentasie verband tussen die onderskeie verdelings.
As staal opgerig is.
Wat die skoonmaakdienste behels.
Wat die sekuriteitsdienste behels.
Navrae: ...
Met verwysing na die klint se registrasie/aansoek vir registrasie as 'n werkgewer met hierdie kantoor, verskaf asseblief die volgende inligting: :
Handtekening ...
As herstelwerk gedoen word.
n Volledige beskrywing van u klint se huidige besigheid/boerdery of enige ander inligting wat sal bydra tot die geskikte klassifikasie van die besigheids bedrywighede.
Die inligting wat nodig is:- ...
