L.W. Hierdie tarief is ook van toepassing op werkgewers wie se hoof besigheid die verkoop van tee en koffee is en wie ook by die maal, meng en verpakking van hierdie produkte betrokke is.
Die vervaardiging van konfyt; die inl van vrugte, groente, kos, ens., insluitende die verpakking en stoor daarvan, ens., die vervaardiging van gedroogde kos.
 Hoofsaaklik veeboerdery en enige ander landbou operasies wat nie volgens die sub-klasse geklassifiseer kan word nie, is onderhewig aan die koste van hierdie sub-klas.
(i)Plafon kontrakteurs, die installering van vloere, die uitlegging van houdvloere, gasloodgietery insluitende huishoudelike rioolpype waar sulke operasies verbandhou met loodgieterswerk; vloer en muur telwerk; konstruksie van sportgronde; asfaltwerk as 'n afsonderlike besigheid; die installering van brandbestryding van toestelle; tuinaanleg; tuindienste; die konstruksie van sypaadjies; anti-gronderosie
ivDie instandhouding van swembaddens as 'n afsonderlike besigheid.
b Asfaltwerk aan paaie en strate word beskou as 'n operasie wat met die uitlegging van paaie verband hou. Operasies van 'n asfalt kontrakteur wat ook paaie en strate uitl, is onderworpe aan die koers vir hierdie sub-klas.
(i)Die maal, meng en verpakking van koffee, as afsonderlike besigheid; die vervaardiging, maal en verpakking van tee as 'n afsonderlike besigheid en die rooster van grondboontjies as 'n afsonderlike besigheid. Sigarette en/of tabak vervaardiging en/of verpakking insluitende alle ii operasies in die verband.
Ondergrondse mynwerk (behalwe steenkoolbedryf) en/of prospektering vir enige tipe mineraal, metaal en edel of halfedelstene waar sulke aktiviteite deur middle van skagte, tonnels en hystoestelle; mynhoop kontraktering.
Die brouery en/of die vervaardiging van mout insluitende verspreidingsdepots.
Vissery, kreefvang, robbe vang, ens. - alle operasies insluitende die instandhouding van bote en die aktiviteite van alle personeel wat op die see werk maar buiten die verwerking op land; fabriek skepe - alle operasies.
Bakwerk, soetgebak, beskuit, sjokolade, kakao, en/of die vervaardiging van lekkers insluitende winkels vir die verkoop en verspreiding van bogenoemde produkte indien sulke winkels en depots deur of namens die vervaardigers van bogenoemde produkte bedryf word.
Landbou operasies waar die boer hofsaaklik met vee boer en 0116 grondbewerking doen op 'n gelyke skaal, en het een of meer trekkers en/of elektriese sae.
Koring en graan malery insluitende verspreiding wat vanaf die meule gedoen word; die vervaardiging van graankos; die vervaardiging van grondboontjie produkte; die vervaardiging van olie vir huishoudelike verbruik (ander as vis en katoenolie)
Steengroefwerk, vuurklap, kalk, ens., insluitende die breek van stene en alle ander operasies in die verband.
Die vervaardiging van komberse en soortgelyke produkte wat nie elders gemeld word nie; die vervaardiging en weef van materiaal en tekstiel. Die was van wol, die spin en/of weef van vesel; die vervaardiging van sjirurgiese verbande wat nie elders genoem word nie; die uitpluising van tekstielafval.
Dagmynwerk, insluitende leigroefwerk maar behalwe steenkoolbedryf en steengroefwerk wat elders genoem is; herwinning van diamante van die see; spoeldelwery en/of oppervlaks werkings in verbinding met die herwinning van of prospektering vir enige tipe mineraal, metaal en edel of halfedelstene; die bewerking van sand; gruis en kleiputte; die herwinning van goud uit mynhope; die bewerking van soutpanne; boorwerk vir prospektering.
Die boor van water en enige ander boorwerk wat nie elders gemeld word nie.
Die verpakking, gradering en of storing van vars vrugte.
Dit verseker dat elke klas en sub-klas sy eie onkoste van ongelukke dra, en dat elk van die 23 klasse, 'n wedersydse versekering vereniging van werkgewers is.
Die verwerking van vis en/of kreef op land
Elke klas bestaan uit een of meer sub-klasse waarvoor afsonderlike graderings vasgestel is.
Suiwelboerdery, insluitend melkdepots; botter en kaas fabrieke; room en kondensmelk fabrieke; roomys fabrieke; die operasie van koelstooraanlegte.
iiiDie oprigting van reklameborde insluitende naamskilderwerk op geboue.
Die behandeling van wynsteen en wynmoer; die meng, distillering en/of vervaardiging van spiritus drank, insluitende wynmakery; die vervaardiging van druiwesap en/of druiwestroop, insluitende die vervaardiging van geursel as dit onderneem word deur 'n werkgewer wie se hoof operasies nie onder hierdie sub-klas val nie.
Die instandhouding en die bewerking van besproeiings en waterwerke wat nie andersins gemeld word nie.
Die vervaardiging van dierekos; die malery van lusern; die vervaardiging van oester skulpe; die maal van kerriepoeier, die vervaardiging van jellie; die vervaardiging van pasta; die vervaardiging van pekel en souse; asynwerke behalwe as dit in verband met wynmakery bedryf word, dan sal die koers van sub-klas 0642 van toepassing wees; die vervaardiging van skyfies as 'n aparte besigheid; die vervaardiging van stysel; die vervaardiging van glukose en suiker produkte; die vervaardiging van gis; uiteenlopende kos produkte wat nie elders genoem is nie.
W.Cl.150T(E) (ii)Die skoonmaak van venster.
Operasies van siviele ingenieurs insluitende grondverskuiwing wat nie elders gemeld is nie; die uitlegging van paaie, besproeiing slote konstruksie, sanitre ingenieurs en/of rioolkonstruksie; die konstruksie of herstel van bre; spoorkonstruksie; damkonstruksie; die konstruksie van 'n golfbreker en/of hawens; die verstewiging van staalwerk.
Die tariewe word jaarliks hersien en van tyd-tot-tyd aangepas, indien nodig, om die vereiste inkomste van elke jaar te genereer. Enige verhoging of vermindering hang af van hoe gereeld en ernstig die ongelukke in elke klas is. Dit is gevolglik in die belang van werkgewers, behalwe humanitre oorwegings, om ongelukke te verhoed, en om hulle werknemers se hulp te verseker.
Alle bou-operasies, insluitende sloopwerk; dak kontrakteurs; verf en pleistering wat nie elders gegradeer is nie; die oprigting van grafstene, die konstruksie van swembaddens, insluitende instandhoudingswerk wat nie as 'n afsonderlike besigheid bedryf word nie; elektriese kontrakteurs; (Waar die bogenoemde konstruksiewerk aan geboue hor as twee verdiepings of ander strukture hor as 12 meter behels, sal die risiko spesiaal gegradeer word).
Landbou operasies waar die boer hofsaaklik in bosbou, plantegroei en/of oesting boerdery (grondbewerking/enige tipe oes) behalwe die aanplanting van suikerriet en tee; en het een of meer trekkers en/of elektriese sae; die sny van gras; die saampersing en verpakking van kaf, lusern, ens.; die aanplant van orgide; ploegwerk; die afdop van grondneute en/of dorswerk as 'n besigheid.
Die installasie van hysbakke, verhittings, ventilasie en/of verkoelings skagte; herstel-en/of instandhoudingswerk wat as 'n afsonderlike besigheid bedryf word; die oprigting en/of herstel van windmeule en heinings as afsonderlike besigheid; die oprigting van elektriese heinings.
Die oprigting en/of afbreek van staalstrukture en aanlegte insluitende staal-ingenieurswese; die oprigting van en/of afbreek van stellasies; enige werk wat verband hou met die verbetering, herstel of afbreek van geboue, torings of skoorstene hor as 12 meter, as 'n besigheid.
aL.W. Die regstreekse inkomste van werknemers wat tonnelwerk, steenboor en/of opblaaswerk doen, is onderworpe aan die koers vir sub-klas 0502.
L.W. Indien die afkap en/of saagmeule bedrywighede nie beperk is tot 'n werkgewer se eie plantasies nie, sal hierdie operasies ingevolge Klas viii gegradeer word.
Die kweek van oesters; skaapskeerdery; dippery kontrakteurs; die organisering en aanbieding van landbou skoue; patrolering van toesig.
Die vervaardiging van mineraalwater; die vervaardiging van vrugtestroop; die vervaardiging van vrugtesap en konsentraat (wat nie elders genoem word nie); bottelary as 'n afsonderlike besigheid.
Landbou operasies waar die boer besig is met die aanplanting van 0118 suikerriet en/of tee; suikermeule insluitend suikerriet, laai, weeg, ens.
L.W. Die regstreekse inkomste van werknemers wat aan die operasies werk moet geskei word tensy die werkgewer tonnelwerk, steenboor en/of opblaaswerk as 'n besigheid bedryf wanneer al die inkomste aan hierdie koers onderhewig is.
Enige tonnelwerk, steenboor en/of opblaaswerk aan enige struktuur of waterwerke wat nie elders gemeld word nie of in verband met sanitre geriewe en of die konstruksie van rioolpype; die grawing van waterbronne
