Volgens my rekords is u klint nie met die Vergoedingsfonds geregistreer nie. Dit is verpligtend vir elke werkgewer wat een of meer werknemers in diens het (insluitende tydelike werkers) vir 'n besigheid of plaas te registreer.
Verwysings nommer:
As die besigheid/plaas kla geregistreer is, verskaf asseblief die verwysingsnommer en naam/handelsnaam waaronder dit geregistreer is, en stuur hierdie brief terug.
Voltooi asseblief en stuur die registrasievorm binne 21 dae van die datum van hierdie brief.
Navrae: ...
Let wel as u nie registreer nie of 'n opgawe van inkomste indien nie ofbelastingsaanslagte betaal nie, kan 'n boete opgel of regsaksie geneem word.
