n Plaaswerker werk 5 dae per week.Siekteverlofdae per siklus is 5 x 6 (getal dae vir week) = 30 dae betaaldesiekteverlof per 36 maande diens.
As .n openbare vakansiedag op .n dag val waarop plaaswerkersnormaalweg werk moet .n boer soos volg betaal:
Van .n boer sal verwag word om aan die plaaswerker .n betaalstrokie enskriftelike besonderhede van indiensneming te gee.
As die huis minstens 30 vierkante meter groot is.
As dit die fout van die plaaswerker was n Billike prosedure gevolg is om die plaaswerker .n redelike kans te geeom aan te toon waarom die aftrekkings nie gedoen moet word nie
Wanneer moet oortyd betaal word?
Werklike bedrag betaal aan die plaaswerker.
Tyd gewerk op .n Sondag Betaling
Dit is van toepassing op alle plaaswerkers in alle boerderybedrywighede in dieRepubliek van Suid-Afrika, uitgesonderd die Bosbousektor.
Plaaswerker se loontarief en oortydtarief
Meer as een uur maar nie meer as twee ure nie Dubbel die loon vir tyd gewerk R5.10 + R5.10 = R10.20 x 2 =R20.40
Tydperk ten opsigte waarvan die betaling gemaak word
Die volgende moet deel vorm van die skriftelike besonderhede vanindiensneming
As daar geen elektrisiteit is omdat daar geen infrastruktuur op die plaas isnie
n Boer mag nie geld aftrek vir die weiding van .n plaaswerker se beeste ofskape (lewende hawe nie).
Naam en adres van die boer
Munisipale grense is gebruik om tussen die twee gebiede te onderskei
Besonderhede van enige ander loon wat ontstaan het uit die plaaswerkerse diens
Dit is verlof wat toegestaan word vir spesiale gesinsverwante aangeleenthede.Drie dae verlof met volle betaling word verleen gedurende .n jaarlikseverlofsiklus en kan gebruik word vir:
Enige ander kontantbetalings waarop die plaaswerker geregtig is
Indien .n plaaswerker se diens beindig word, gebaseer op operasionelevereistes, moet hy/sy soos volg betaal word: een week se besoldiging vir elkevoltooide jaar diens.
Wat is die voorwaardes betreffende jaarlikse verlof?
As water beskikbaar is binne 100 meter van die huis
Toelaatbare aftrekkings a .n Boer mag .n bedrag van hoogstens 10% van .n plaaswerker se loon aftrek vir .n huis:
Meer as twee uur maar hoogstens vyf uur Die dagloon Vir 'n 9 uur-dag=R45,50
Besonderhede van diens
Plaaswerkers mag nie meer as 45 gewone ure per week werk nie.
Tel: 414 3427 Tel: 941 7000 Tel: 468 5500 Tel: 801 1201 Tel: 382 3150 Tel: 376 1771 Tel: 691 1140 Tel: 272 4370 Tel: 872 2020 Tel: 852 2535 Tel: 715 1627 Tel: 347 0152
Besonderhede van enige aftrekkings gemaak
Een uur of minder Dubbel die loon vir een uur R5.10 x 2 = R10.20
Skriftelike besonderhede van indiensneming
Tel: 712 3066 Tel: 647 5212 Tel: 843 1077 Tel: 883 2414 Tel: 653 3800
Voorbeeld:Hoe om die dagloon insluitende oortyd te bereken.
Tel: 386 5116
Dit is ook moeilik vir die Departement van Arbeid om klagtes te ondersoek asdaar geen dokumentasie is om die voorwaardes te bewys nie.
Getal gewone ure gewerk deur .n plaaswerker gedurende daardie tydperk
Die minimumlone wat boere moet betaal.
Oortyd is betaalbaar wanneer .n plaaswerker meer as die voorgeskrewe ureper week (d.w.s. 45 uur) werk, tensy die skriftelike besonderhede daardie ureverkort, in welke geval oortyd betaal moet word indien daardie verkorte ureoorskry word.
Die volgende moet op die sertifikaat ingesluit word
n Plaaswerker mag werk hervat slegs ses weke na die geboorte van .n
Enige aftrekkings wat van die plaaswerker se loon gemaak word
Enige ander betaling in natura wat van die boer ontvang is
Hoe dikwels lone betaal sal word
Wat is die sleutelkwessies wat met kraamverlof verband hou?
Plaaswerker se loon
Afskrifte van die strokies moet drie jaar lank bewaar word omdat dit sal dienas bewys dat die boer aan al die monetre bepalings van die wet voldoen het.
Die siekteverlofsiklus is 36 maande en is gebaseer op die getal dae gewerkoor .n tydperk van ses weke.
Plaaswerkers is geregtig op 3 weke betaalde verlof per jaarlikse verlofsiklus.Indien .n openbare vakansiedag binne die verlofsiklus val, moet .n bykomendedag betaalde verlof toegestaan word.
Werkstitel of kort beskrywing van die werk waarvoor die plaaswerker indiens was by die datum van beindiging van diens
Datum waarop die werker begin werk het en datum waarop diens beindigis
Tabel 2 -Ure per dag
As die huis glasvensters het wat kan oopmaak
Hoeveel gewone ure mag .n plaaswerker per week werk?
Tel: 812 9041 Tel: 265 7210 Tel: 633 9360 Tel: 763 2162 Tel: 516 0207 Tel: 717 1046 Tel: 491 5973 Tel: 781 5114 Tel: 299 5000 Tel: 223 7020 Tel: 960 1300 Tel: 306 2600
Wat is die voorwaardes betreffende siekteverlof?
Boer se naam en adres
Die boer moet .n plaaswerker skriftelike besonderhede van indiensneming gee.
Lone word voorgeskryf volgens twee gebiede, naamlik Gebied A enGebied B
Die ou wet, wat indiensneming en lone in die Landbousektor reguleer, hetverander.
Word lone betaal volgens die getal ure per week gewerk?
Indien goedere deur die plaaswerker gekoop word en dit afgetrek word vandie plaaswerker se loon, moet die bedrag wat afgetrek word dieselfde weesas die bewys van die aankoop.
Pretoria Tel: 309 5000
b .n Boer kan aftrek vir verlies of skade slegs in die volgende gevalle:
Die betaling vir oortyd gewerk is een en .n half keer die uurloon voorgeskryf in
Naam en beroep van die plaaswerker, of .n kort beskrywing van die werkwaarvoor die plaaswerker in diens geneem word
Plaaswerkers in alle boederybedrywighede in Suid-Afrika n Huiswerker in diens in .n huis op .n plaas n Sekuriteitswag in diens as .n wag op .n plaas of ander perseel waarplaasbedrywighede plaasvind, en wat nie in diens is in die privatesekuriteitsbedryf nie.
Verlof waarop die plaaswerker geregtig is
Die Sektorale Vasstelling is van toepassing op alle plaaswerkers in alleboederybedrywighede in Suid-Afrika.
n Plaaswerker moet betaal word volgens die Gebied waarin dieplaaswerker werk, volgens Tabel 1
Op watter tipe verlof is .n werker geregtig?
Dit bepaal ook die diensvoorwaardes vir plaaswerkers soos:
Plaaswerkersloon of die koers en betaalmetode
Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers ingevolgeHoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige anderwet betwis word.
Tabel 1.
Wanneer .n eggenoot, ouer, grootouer, kind, kleinkind, broer of suster vandie plaaswerker sterf.
Plaaswerker se gewone werkure en werkdae
Tabel 1 lys die munisipaliteite wat as Gebied A gegroepeer is en Area Bomvat die res van Suid-Afrika.
Boer se registrasienommer by die Werkloosheidversekeringsfonds en dieboer se bydrae aan die Fonds
Die klousule rakende beindiging van diens, die klousule rakende betalingin plaas van kennisgewing en die klousule rakende akkommodasie, vee enoeste by diensbeindiging, raak nie die regte van plaaswerkers waarophulle geregtig geraak het ingevolge enige grondhervormingsproses nie.
Die boer moet .n plaaswerker 'n dienssertifikaat gee nadat diediensverhouding tot .n einde gekom het.
Hoe moet skeidingsloon betaal word?
Betaling aan einde van diens
Hierdie dokument dek sommige van die belangrikste bepalings in dieSektorale Vasstelling.
Die skeidingsloon word betaal waar daar operasionele redes is vir diediensbeindiging van .n plaaswerker.
Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte of wat van hulle verwag wordnie.
Hoeveel ure oortyd mag .n plaaswerker per week werk?
Om .n plaaswerker van skriftelike besonderhede van indiensneming tevoorsien, sal help wanneer .n geskil ontstaan.
n Plaaswerker in Gebied A werk 5 dae per week en 9 uur per dag. Op .nspesifieke dag werk hy/sy 12 uur. Wat is die loon vir die dag?
Indien die plaaswerker dit versoek, moet die rede vir beindiging van diensook op die dienssertifikaat verskyn.
Die totale aftrekkings van die plaaswerker se loon nie meer is as .n kwartvan die plaaswerker se loon in geld nie.
n Plaaswerker wat nie op hierdie dag werk nie, sy/haar normale loon n Plaaswerker wat op hierdie dag werk moet dubbeld die daaglikse loonbetaal word.
Loontarief vir oortydwerk
Enige tersaaklike opleiding wat die plaaswerker daar ontvang het
Inligting wat op die betaalstrokie moet verskyn
Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone endiensvoorwaardes.
Plaaswerker se volle naam
Atteridgeville Tel: 303 5293 Tel: 505 6215 Tel: 534 3789 Tel: 933 2299 Tel: 623 2977 Tel: 215 1812 Tel: 574 0932 Tel: 713 0373 Tel: 970 3200 Tel: 391 0200 Tel: 673 1471
Wat is gesinsverantwoordelikheidsverlof?
Enige betaling vir kos of akkommodasie waarop die plaaswerker geregtigis en die waarde van die kos of akkommodasie bereken in ooreenstemming met klousule 
Plaaswerkers mag 15 uur per week oortyd werk, maar hoogstens 12 uur perdag insluitende oortyd.
As .n spoeltoilet of putlatrine beskikbaar is in, of naby, die huis
Die nuwe minimumlone vir plaaswerkers het in werking getree met ingangvan 1 Maart 2006
ure oortyd @ een en 'n halfkeer die uurloon R5.10 + R2.55 (1 x die uurloon van R5.10)=R7.65 3 X R7.65 = R22.95 R22.95
n Boer moet .n plaaswerker wat minder as 45 uur per maand werk,maandeliks minstens die uurloon betaal soos uiteengesit in Tabel 1
Elke plaaswerker moet .n betaalstrokie ontvang.
Dit is die verantwoordelikheid van die boer om hierdie besonderhede uit te reik.
Met ingang van 1 Maart 2006 word daar van boere verwag om dievoorgeskrewe minimumloon te betaal.
Wanneer moet .n skeidingsloon betaal word?
Watter rekords moet bewaar word?
Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte nie of wat van hulle verwag word nie.
Ja, indien .n plaaswerker minder as 45 uur per week werk, moet die werkerminstens die uurloon in Tabel 1 betaal word, en as die plaaswerker 45 uur perweek werk, moet minstens die maandloon gespesifiseer in Tabel 1 betaal word.
Volle naam en adres van die boer
Getal ure oortyd gewerk deur die plaaswerker gedurende daardie tydperk
Enigeen van die twee partye kan die diensverhouding beindig. Indien.n plaaswerker minder as ses maande vir .n boer gewerk het, word een weekkennisgewing vereis. Twee weke kennisgewing word vereis indien .nplaaswerker meer as 6 maande maar minder as .n jaar vir .n boer gewerk het,en vier weke kennisgewing word vereis indien .n plaaswerker meer as .n jaarvir .n boer gewerk het.
Werkplek, en waar daar van die plaaswerker vereis word of waar hy of sytoegelaat word om op verskeie plekke te werk, .n aanduiding daarvan
Moet werkers ekstra betaal word wanneer hulle op Sondae enopenbare vakansiedae werk?
Die boer moet verseker dat die plaaswerker die inhoud verstaan van watvereis word.
Hoe om siekteverlof te bereken:
Meer as vyf uur Die grootste vandubbeld die loon betaalbaar ten opsigte van tydgewerkuitgesonderdoortyd of dubbelddie loon betaalbaar ten opsigte dagloon Indien 8 uur lank gewerk is, is dit hetsy8 x R5.10 = R40.80 x 2 = R81.60 of 2 x R45.50 = R91.00 Die bedragbetaalbaar is dus R91.00
Getal ure gewerk deur die plaaswerker op .n betaalde vakansiedag of op n Sondag
Wat s die wet oor lone?
Wie word as .n plaaswerker beskou ingevolge die SektoraleVasstelling?
Datum waarop die dienstydperk begin het
Wat is die doel van die Sektorale Vasstelling?
Plaaswerker se naam en beroep
Voorbeeld:
Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers betwis word ingevolgeHoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige ander wet.
Wie is hierby ingesluit?
Openbare vakansiedae n Boer mag nie .n plaaswerker laat kom om op .n vakansiedag te werk nie,tensy die plaaswerker instem om te werk.
As die huis .n dak het wat stewig en waterdig is
Hoe moet beindiging van diens uitgevoer word?
Die totale bedrag van die skuld nie hor is as die werklike bedrag van dieverlies of skade nie
Die geboorte van .n kind van die plaaswerker n Siek kind van die werker
Kraamverlof is vier maande en begin vier weke voor die verwagte datum van geboorte.
Ander belangrike bepalings oor aftrekkings
Tabel 3 - Loon vir .n 12 uur-dag gewone ure se werk @R5.10 per uur 9 X R5.10 R45.50
Kennisgewingtydperk wat vereis word om diens te beindig, of asindiensneming vir .n spesifieke tydperk is, die datum wanneer die diens saleindig.
Plaaswerkers is geregtig op jaarlikse, siekte-, gesinsverantwoordelikheids-en kraamverlof.
