Gekontamineerde area/land
Totale volume reeds gebruik vir afvalwegdoening kubieke meter
Ontvang deur:
Afvaltipes: a Rioolslyk b Huishoudelike afval c Tuinafval d Plaasafval e Ander afval
Aantal persone wat deur die afvalstortterreinfasiliteit
Herwinning ja nee beplan vir toekomsHerwinningsmetodesa Informele herwinning b herwinningsaanleg c by brond Formele herwinning e kontrakteur
Waterverbruikvrystelling van lisensie vereistes verwysingsnommer
Die bestaande magtiging is geldig vanaf tot
Terrein: dui die beoogde terreinklassifikasie met X aan C
Benaderde totale volume per eiendom per jaar m3of t
Bestaande permit of vrystellingsverwysingsnommer, indien van toepassing
Afmetings van stortterrein lengte
Ander opberging:
Indien 'n loog/deursyferings bestuurstelsel bestaan, dui aan met 'n X
Werklike afstand na die grens van die naaste a formele residensile gebied m b informele residensile gebied m c industrile gebied m
Afvalstortsterrein Dui aan Grootte Benaderde Strorting het begin op: Storting het geindig op: Naam van fasiliteit met 'n X (ha) leeftyd (j) (ivt)
Afstand na die naaste boorgat wat vir drinkwater of veesuiping aangewend word meter
k Kragstasie-afval l Gevaarlike afval a Beskryf die tipes afval geselekteer in 1.2, en voorsien ook die SIK kode b SIK kode
Rangorde natste jaar mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm ste natste mm de natste mm de natste mmTerrein-spesifieke waterbalansfaktoreIndien loog/deursyfering sigbaar is (slegs vir bestaande fasiliteite) dui aan met 'n XAnder terrein-spesifieke waterbalansfaktore (spesifiseer)
Oppervlakte van werklike afvalliggaam (afdruk area)
Na rehabilitasie meter
Selekteer die tipe fasiliteit wat gebruik gaan word vir afvalwegdoening deur onderstaande tabel te voltooi
Die natste jare gedurende die afgelope dertig jaar
Opsomming : : :
Belemmer, behalwe teen buitensporige koste-Gebiede wat bots met die lokale ontwikkelingsdoelwitte(LOD) proses en die streek afvalbestuurstrategie
By aanvang meter
Datumstempel van kantoor
Kantoor in beheer van bestaande magtiging
Bestuur van loog/deursyfering dui almal van toepassing met 'n X aan a op-terrein behandeling b loog/deursyferingsfasiliteite c besproeiing oor gekompakteerde en bedekte afval sluit die volume in as ko-afval verhouding bereken word d wegkering na rioolwerke e ander spesifiseer
Stormwaterbestuur dui aan met 'n X a stroomop afsnyslote b Gekontamineerde stormwater stoorfasiliteit
Ander: SpesifiseerRou/finale produk opberging
Bedekking van afval dui almal van toepassing met 'n X aan a daaglikse bedekking b voldoende dekkingsmateriaal op terrein c daaglikse kompaksie
Aard van afvalwegdoening a landvulling of landopbouing b oorlaaistasie c herwinningsaanleg d verbrander e Komposteringsaanleg f tuinafvalterrein g Stoorgebied h behandelingsaanleg i enkapsulasie j ander spesifiseer
Totale oppervlakte van die eiendom (aangedui in registrasie deel 1) waarop afval gestort word hektaar
Tydsduur van operasie begindatum einddatum
Afstand vanaf die rand van die naaste stroom-af oppervlakwaterbron meter
Fatale fout indikatore Indien enige van die volgende kriteria van toepassing is op die bestaande of voorgestelde fasiliteit, dui aan met 'n X : -Binne 3000 meter radius van die eindpunt van 'n vliegveld of landingstrook -Nader as 500 meter aan die grens van 'n lughawe of vliegveld -L binne die 1 in 100 jaar vloedlyn van 'n waterloop -In 'n onstabiele gebied (byv.verskuiwingsone, seismiese sone, dolomitiese gebiede, grondversakkinggebiede) -In ekologies of historiese sensitiewe gebiede -In 'n opvanggebied met belangrike, beduidende of sensitiewe opprevlakwaterbronne -In 'n gebied met vlak of sigbare grondwater, of wat gekenmerk word deur vlak hellings (vleie, fonteine, ens.) -In 'n gebied wat gekenmerk word deur steil hellings (bv. waar stabiliteitsprobleme ondervind kan word) -Gebiede waar grondwateraanvulling voorkom a.g.v. topografie en/of hoogs deurlaatbare substrata -Bo-op of aangrensend tot belangrike of potensiel belangrike waterdraers (Parsons se klassifikasie: enigste bron, Hoofwaterdraer) -In 'n gebied met vlak rotsbodem of met beperkte oppervlakte dekkingmateriaal -Gebiede in die nabyheid van landgebruike wat nie versoenbaar is met afvalwegdoeningsaktiwiteite nie -Gebiede waar voldoende buffersones nie moontlik is nie -Gebiede direk wind-op van residensile areas in die heersende windrigting. -Gebiede wat as gevilg van titelaktes, serwitute of ander beperkings nie vir afvalwegdoening hersoneer kan word nie -Gebiede wat gekenmerk word deur ander faktore wat die ontwikkeling van 'n afvalwegdoeningsfasiliteit sal
Spesifiseer:Ander afvalstortterreine
Bestaande permitnommer, indien van toepassing / / / / /
Akkuraatheid van bogenoemde volumes a opgemeet b beraam
Spesifiseer:
Dui aan met 'n X of dit 'n nuwe gebruik gebruik nommer
van voorletters rang handtekening vasgel deur: voorletters
Benaderde maksimum volume per eiendom per dag m3of t;
of 'n wysiging is
