Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*:Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam.
Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode nommer uitbr.
Naam van maatskappy, besigheid of vennootskap.
Gedelegeerde persoon se van voorletters titel
Naam van eiendom waar watergebruik plaasvind (plaas, standplaas of gemeenskap soos per titelakte)
Eienaarskap van eiendom merk slegs een met 'n kruis X a applikant besit eiendom b applikant huur eiendom c eiendom is gemeenskapsgrond
Voorletters (i.v.t) Titel (i.v.t) ... 
Besigheidsregistrasienommer a datum gevestig b land waar gevestig
Hierdie is 'n nuwe registrasie of 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie vir 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie, verstrek registernommer
Van of naam van eienaar
Posisie of amptelike status
Indien die eiendom nie opgemeet is nie, voltooi die volgende:a landrosdistrik of plaaslike owerheid b van en voorletters van die leier van die dorp, gemeenskap of stamowerheid
Soort grondeienaar (merk net een)
Ek verklaar dat die inligting deur my verskaf rakende die registrasie waar en korrek is. handtekening datum duimafdruk (slegs indien versoek)
Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? nee ja indien ja, verstrek naam hieronder
Nasionale Departement a Provinsie b Provinsiale Departement
g Landmeter- Generaal kadastrale kode ----
As die eiendom opgemeet is, voltooi die volgende:a Landmeter-Generaalkantoor b administratiewe distrik of registrasie afdeling c plaasnommer d gedeelte van eiendom e titelaktenommer f titelaktedatum
Identifikasienommer (indien van toepassing)(bv. ID, besigheidsregistrasienommer)Land van uitreiking indien id buitelands is. vervaldatum ... 
Weergawe 1.13p 3 of 4
N.B. Voltooi alle velde gemerk met 'n kol (*).
Nasionale regering Provinsiale regering Ander Beskrywing van ander
Handelsnaam, indien verskillend van naam van maatskappy, besigheid of vennootskap
openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, genkorpereerdeprivaatmaatsappy,beslote korporasie.
Straatadres (indien verskillend van posadres)
